Persvrystelling: Korona se spitsvondiges vir Taaldag bekroon
2020-08-18Die wenner Fawa Conradie en die twee naaswenners, Nikita Naudé en Karel Dampies, het saam R4 000 en jaarpermitte losgeslaan én hul gedigte sal saam met dié van die ander nege (vir eers virtueel) in die Groen Galery uitgestal word.
Uitnodiging: Aanlynbekendstelling van Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser
2020-08-18Jy word vriendelik uitgenooi na die aanlynbekendstelling van Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser op Dinsdag, 25 Augustus om 19:00.
Press release: Captivating new short dance film celebrates work of William Kentridge
2020-08-17In a world first, a captivating new short dance film created by Cape Town City Ballet and Norval Foundation honours the work of internationally acclaimed artist William Kentridge. In an imaginative marrying of ballet and sculpture, the online film is inspired by and set against a stage of Kentridge’s Why should I hesitate: sculpture exhibition.
LitNet and the Jakes Gerwel Foundation’s Kommadagga writing workshop
2020-08-14LitNet and the Jakes Gerwel Foundation will present a mentorship programme for promising young English and Afrikaans writers in Somerset East from 12 October to 1 November 2020. The programme is intended specifically for short-prose writers – applications are now open.
LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool
2020-08-14LitNet en die Jakes Gerwel Stigting bied van 12 Oktober tot 1 November 2020 ’n mentorskapprogram vir belowende jong Afrikaanse en Engelse skrywers aan wat hulle met die kortkuns besig hou. Voornemende deelnemers kan nou aansoek doen.
Persvrystelling: kykNET Silwerskermfees – nuwe formaat vir 2020
2020-08-14Die kykNET Silwerskermfees, ’n hoogtepunt op die jaarlikse vermaakkalender, gaan vanjaar ’n nuwe baadjie aantrek en in ’n ander formaat aanlyn aangebied word met ’n fokus op produksie, die ontwikkeling van kortfilms en ander opwindende en belangrike aspekte van die filmbedryf.
Persvrystelling: Wêreldgebeurtenis in Afrikaanse filosofie
2020-08-14Die verskyning van Middeleeuse filosofie, ’n reusewerk van oor die 1 600 bladsye in twee volumes, vergestalt die lewenswerk van Johann Beukes, spesialisnavorser in hierdie dissipline aan die Universiteit van die Vrystaat se Departement Filosofie.
kykNET: Die vroue neem (amper) oor op Toks & Tjops
2020-08-14Dis Vrouemaand en op die gewilde rugbyprogram Toks & Tjops gaan vroue ’n groot deel van die program uitmaak.
Pasverskyn: Slagoffer deur François Smuts
2020-08-14Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n knalgeel Porsche en ’n steriele huwelik. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie.
Persvrystelling: Neville Alexander-prestige-eerbewyse – Oproep om benoemings
2020-08-12As deel van die vieringe van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste bestaansjaar nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate te benoem vir die vierde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter waarde van R20 000 elk.
Persverklaring: Aksie van die burgerlike samelewing – Saam die toekoms in met Afrikaans
2020-08-11Vyf-en-veertig persone van regoor die land het ingeskakel by hierdie aanlyn seminaar met die tema: "Afrikaans as ’n waardevolle hulpbron – selfs al verengels die skole en universiteite".
Persvrystelling: Die Boer – by die huis: Emma van Heyn, Met slenterslag na Shanghai (20–25 Augustus 2020)
2020-08-11Dit is nie slegs ’n musiek-show nie, dis ’n progressiewe storievertelling wat aan jou hart sal ruk.
Uitnodiging: Zirk van den Berg in gesprek met Melt Myburgh oor Tweegevreet
2020-08-06Jy word vriendelik uitgenooi na ’n aanlyn gesprek oor Zirk van den Berg se boek Tweegevreet op Dinsdag 11 Augustus om 19:00.
