LitNet

LitNet

Persverklaring: kykNET-Rapport 2020 – kortlyste vir resensiepryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-26

Vier LitNet-resensies is deel van hierdie oes! Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2019 verskyn het.

Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika: Sluitingsdatum vir inskrywings verleng

LitNet Leefstyl 2020-08-24

Terwyl verskeie kunswedstryde en ander feeste vir 2020 reeds met die instelling van die inperking teen die einde van Maart gekanselleer is, het die Nasionale Eisteddfod Akademie reeds van die begin af besluit om voort te gaan met aktiwiteite vir 2020.

Uitnodiging: Ronelda S Kamfer gesels met Lynthia Julius oor Uit die kroes

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-24

Jy word vriendelik uitgenooi na ’n gesprek tussen Ronelda S Kamfer en Lynthia Julius op Donderdag 27 Augustus om 18:00. Hulle sal oor Lynthia se digbundel Uit die kroes gesels.

LitNet: Jou pikkewyn

LitNet Nuusbrief 2020-08-21

LitNet: Jou pikkewyn

Nuut by Penguin Random House South Africa: Augustus 2020

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-21

Kyk watter nuwe boeke verskyn in Augustus 2020 by Penguin Random House South Africa.

Aansoeke ingewag vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

LitNet Slypskole 2020-08-21

Aansoeke word ingewag vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat van 12 Oktober tot 1 November 2020 op Somerset-Oos aangebied word.

kykNET-Rapport-boekpryse: 2020-kortlyste is hier!

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-21

Die 2020-benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe prosa insluit, is pas bekend gemaak. Die pryse het vanjaar die meeste inskrywings ooit gelok.

Persvrystelling: Lesing – Die Lintonpaneel

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-08-20

Die SA Akademie nooi u hartlik uit na die eerste lesing van reeks 2 van Alex Duffey se lesingreekse wat virtueel op Dinsdag 25 Augustus 2020 stiptelik om 18:00 gebeeldsend word.

Persvrystelling: Koning Shaka-boekprojek

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-19

Ek (Wouter Jacobus Gildenhuys) werk aan ’n prestigepublikasie getiteld Die invloed van Shaka op kuns, literatuur en die samelewing, wat in Afrikaans en isiZulu met ’n addendum in Engels by Naledi gaan verskyn. Die sluitingsdatum vir bydraes (gedigte) is uitgestel na 30 September 2020, waarna alles in Afrikaans en isiZulu vertaal sal word.

Persvrystelling: #WysJouWoord vir Afrikaanse Taaldag – kompetisie se sluitingsdatum uitgestel

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-08-19

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kreatiewe #wysjouwoord-kompetisie se sluitingsdatum is uitgestel tot 21 Augustus. Alle leerders 18 jaar en jonger word uitgenooi om aan die kompetisie deel te neem.

Pasverskyn: Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen saamgestel deur Isabella Venish

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-19

Best Books-eksamenhulp vir graad 10 Huistaal-leerders bevat taalopsommings met toepaslike voorbeelde en taaloefeninge, sowel as konsepvraestelle om die grondslag vir sukses te lê. Elke hoofstuk bevat ’n begrips- en hersieningstoets.

Veels geluk, liewe ATKV!

LitNet ATKV-Portaal 2020-08-19

Ná 90 jaar word die kernwaardes van die ATKV steeds met onverdunde ywer aktief en doelgerig gehandhaaf en tot uitvoer gebring in belang van sy lede en die breër gemeenskap.

Laaste kans om die KKNK se virtuele galery te besoek

LitNet KKNK 2020-08-19

Kunsliefhebbers moet gou spring om die KKNK se heel eerste virtuele kunsgalery te besoek. Hier is nog inligting.

Persvrystelling: VivA – Uitnodiging na PanSAT/VivA-werkwinkel oor VivA se portale

LitNet Portale 2020-08-18

VivA se portale sluit onder andere die Taalonderrigportaal (geskep vir Afrikaansonderwysers) in. Bywoning is oop vir almal, maar voornemende deelnemers moet registreer by navraag@viva-afrikaans.org om hierdie gratis aanlyn werkwinkel op 20 Augustus 2020 by te woon.

Press release: The virtual launch of Heart of a strong woman by Xoliswa Nduneni-Ngema

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-18

You are invited to the launch of Heart of a strong woman by Xoliswa Nduneni-Ngema on 24 August 2020. She will be in conversation with Fred Khumalo.

Top