LitNet

LitNet

Persverklaring: SA Akademie wys nuwe voorsitter van die Akademieraad aan

LitNet Akademies en skole 2020-09-23

Oppel Greeff en Ilse Feinauer is onderskeidelik as voorsitter en ondervoorsitter van die SA Akademieraad vir die tydperk 2020–2023 aangewys. Lees hier vir nog inligting oor die raadslede.

Kennisgewing: Die Boer-teaterrestaurant se deure is weer oop

LitNet Teater 2020-09-23

Soos Jurg Human, mede-eienaar van Die Boer, sê: "Die lewe sonder teater is nie ’n lewe nie."

MA in Kreatiewe Skryfkuns: Universiteit van die Vrystaat, Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans

LitNet Akademies en skole 2020-09-23

Die UV bied aan jou ’n kursus waarvan die vernaamste oogmerk die ontwikkeling van ’n lewensvatbare publiseerbare manuskrip is – en jy doen dit onder leiding van twee bekroonde skrywers, Henning Pieterse en Francois Smith. Hier is nog inligting.

ALV-kongres 18–20 Januarie 2021: Laaste oproep om referate

LitNet Akademies en skole 2020-09-21

Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV-kongres wat in Januarie 2021 in Port Elizabeth plaasvind. Voorstelle kan tot 31 Oktober 2020 gestuur word.

Ons erfenis: Internasionale boekklub soek naam

LitNet Skole 2020-09-21

Lesers wat belangstel in letterkunde wat die grense oorspoel, of wat graag deur die blaaie van boeke wil reis, word genooi om te deel ’n boekklub wat geskep word om jonger lesers in Suid-Afrika bekend te stel aan Nederlandstalige boeke. Ons soek ook ’n naam vir dié klub.

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: wenners aangekondig

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

Hier is vanjaar se wenners!

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – fiksiewenner

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

"Zirk van den Berg se Ek wens, ek wens het die tydloosheid en betowering van ’n moderne sprokie. Enersyds is dit herkenbaar eietyds; andersyds byna argetipies in die verkenning van oervrese en -begeertes."

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – niefiksiewenner

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

"Carel van der Merwe se Kansvatter: Die rustelose lewe van Ben Viljoen is ’n biografie wat geskiedskrywing benader op ’n wyse wat nie dikwels voorkom nie: Daar is die ontluistering naas die verering asook ’n deeglike besinning oor die nalatenskap van ’n generaal en algemeen aanvaarde held uit die Anglo-Boereoorlog met ’n flambojante én skunnige lewe."

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: boekresensente van die jaar en commendatio’s

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

Hier is die wenners van die boekresensente vir die kategorieë fiksie, niefiksie en langer resensies. 

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – Jan Rabie-Rapport-prys

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

"Met sy eerste twee romans, Skool (2010) en Strafjaart (2019), wys Theo Kemp hoe kragtig faction ingespan kan word om die ingewikkelde Suid-Afrikaanse samelewing beter te probeer verstaan."

kykNET-Rapport-boekpryse 2020: commendatio – filmprys

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-19

"In ’n era van die 'quick fix' en Twitter-nuus, Insta-influencers en groot gebare staan ’n onpretensieuse storie uit in al sy gewoonheid."

LitNet: Jou kantelpunt

LitNet Nuusbrief 2020-09-18

LitNet: Jou kantelpunt

Pasverskyn: Die verdriet van België deur Hugo Claus

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-17

Daniel Hugo se vertaling gee die Afrikaanse leser toegang tot Claus se belangrikste boek en een van die hoogtepunte van die twintigste-eeuse Nederlandstalige letterkunde.

Press release: Adapt or fly! on Heritage Day

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-09-17

In a time of depression, recession, fear and social distancing, what is better and more healing than a good laugh at the expense of those who depress, recess, frighten and annoy us? Book your tickets at Quicket.

First sip: Women in solitary by Shanthini Naidoo

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2020-09-17

"Here, political prisoners were kept among murderers and thieves. It was large enough for prisoners to disappear, particularly in the maze of solitary cells reserved for political detainees."

Top