LitNet

LitNet

Fresh off the press: Death flight by Michael Schmidt

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-09-03

In the late 1970s, as the apartheid government fought a desperate and dirty battle to stay in power, its security forces devised a chilling new tactic.

Die broer toer – kom saam op ’n avontuur

LitNet kykNET Portaal 2020-09-02

Op Donderdag 10 September om 21:00 kan kykers inskakel vir die loodsepisode van Die broer toer op kykNET (DStv-kanaal 144), met Bennie Fourie en sy twee broers.

#WysJouWoord-kompetisie: Kies jou wenner

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-09-02

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se kompetisie vir leerders om hul gunstelingwoord visueel uit te beeld, was ’n groot sukses. Die kompetisie is aangebied in aansluiting by die viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus 2020. Leerders van 18 jaar en jonger het woorde deur foto’s, sketse, skilderye en tekeninge uitgebeeld.

Persverklaring: Suidoosterfees-kunstenaars in spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue

LitNet Suidoosterfees 2020-09-02

In die video word Lucas Maree se lied “Die weduwee se kruik” gekombineer met ’n ode wat Diana Ferrus aan essensiële werkers wat tydens die pandemie hoop en genesing in gemeenskappe bring, geskryf het.

Persvrystelling: KKNK skep vernuwend in 2020

LitNet KKNK 2020-09-01

Hugo Theart, artistieke direkteur van die KKNK, sê met die huidige beperkings was dit nodig om kreatief te wees in hulle aanslag, om aan nuwe maniere te dink om gehaltekuns met ’n tikkie andersheid te bied.

Persvrystelling: Samespraak – bekendstelling van webblad vir nagraadse studiegroep vir Afrikaans en Nederlands

LitNet Akademies en skole 2020-09-01

Die oogmerk van Samespraak is die kweek van belangstelling in die vergelykende bestudering van Afrikaanse en Nederlandse letterkunde. Indien jy belangstel om deel te word van die Samespraakgemeenskap, voltooi asseblief die vorm op die Samespraakwebtuiste voor of op Maandag 16 November 2020. 

Persvrystelling: VrySpraak-digitaal, die Vrystaat Kunstefees se Literatuurfees skop vandag af!

LitNet Feeste 2020-09-01

Boekbekendstellings en -besprekings, en digkunsvoorlesings en -optredes sal deur middel van verskillende formate aangebied word, waaronder potgooi, vooraf opgeneemde videogesprekke, radioprogramme en regstreekse, livestream sessies met Suid-Afrikaanse en internasionale skrywers en digters.

Persvrystelling ‒ Digitale paneelgesprek Persbericht ‒ Online panelgesprek

LitNet NeerlandiNet 2020-09-01

"Livestream" via Facebook | Donderdag 10 September, 18.00-19.00 | Yves T’Sjoen (Universiteit Gent) en Alwyn Roux (UNISA) in gesprek met Daniel Hugo (digter en vertaler) en Saskia De Coster (skrywer)

Press release: The Baxter renews its call to contribute just R30 per month to ensure its sustainability

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-08-31

While South Africa may be at level 2 in lockdown, it continues to be restrictive to operate optimally at the moment. Therefore, The Baxter strengthens its call to the public to become Baxter Coffee Angels.

LitNet: Jou veerkrag

LitNet Nuusbrief 2020-08-28

LitNet: Jou veerkrag

Neville Alexander-prestige-eerbewyse: Oproep om benoemings

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-08-28

As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste vieringe, nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate te benoem vir die vierde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter waarde van R20 000 elk.

Pasverskyn: Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-08-28

Stela word aangestel om ’n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie ’n doodgewone plaas nie. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense?

Invalsblad: Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-27

Die skrywer Elsa Joubert is op Sondag 14 Junie 2020 oorlede. Haar herdenkingsgeleentheid is op Saterdag 4 Julie 2020 aanlyn aangebied. LitNet publiseer hiermee sommige van die huldeblyke hier gelewer, wat elk uit eie reg ’n soort tydsdokument is. Die indeks is nou bygewerk met nog verdere bydraes.

Persverklaring: inskrywings sluit vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-27

Die inskrywings vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het pas gesluit en NB-Uitgewers kondig met trots aan dat ’n rekord aantal inskrywings ontvang is. Altesaam 95 inskrywings is ontvang, teenoor die 90 inskrywings van 2018.

Press release: CPO Wind Quintet with pianist Pieter Grobler

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-08-26

Concerts Connect is proud to present the CPO Wind Quintet with pianist Pieter Grobler on 30 August 2020 from the spectacular Moondance Villa in Cape Town. The stream will start at 15:30 with an introduction to the venue, the artists and partner organisations. The concert will start at 16:00.

Top