LitNet

LitNet

Persvrystelling: Kan djy Afrikaans toelies in Arabies of Jawi?

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-10-06

As deel van die viering van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste verjaardag, loods hulle ’n gratis kompetisie waarin R10 000 op die spel is vir enigiemand wat enige kort Afrikaanse teks in Arabiese of Jawiese (Arabies soos aangepas om spesifieke Afrikaanse klanke weer te gee) skrif translitereer.

Lus vir ’n aandjie uit? Bespreek nou jou Suidoosterfees-inryteaterkaartjie

LitNet kykNET Portaal 2020-10-06

Die Suidoosterfees en Atlantic Studios laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.

Persverklaring: Oktober 2020 by die Bôrdienghuis

LitNet Teater 2020-10-05

Hier is Oktober 2020 se program by die Bôrdienghuis!

LitNet: Jou angstige tiener

LitNet Nuusbrief 2020-10-02

LitNet: Jou angstige tiener

Fresh off the press: Hidden Pretoria by Johan Swart and Alain Proust

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-10-02

This book captures remnants of our diverse heritage so that a new generation might recognise the need to embrace the past in order to build our shared future.

Persvrystelling: Gratis aanlyn lees-en-luisterbiblioteek

LitNet Skole 2020-10-01

"Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) stel op 30 September 2020 sy nuwe gratis en aanlyn lees-en-luisterbiblioteek bekend. ’n Gebruiker wat na die teks luister, sien dus ook terselfdertyd die skrifbeeld, en die verband tussen klank en spelling word duidelik gemaak."

Uitnodiging: Luna Paige sing by sjef Marilou Marais-Ferreira se huis

LitNet Musiek 2020-09-30

Marilou in die kombuis. Luna agter die vleuelklavier. Jy, en jou spesiale mens(e) van keuse aan tafel, langs Stellenbosch se proefplaas, op die stoep, met ’n pragtige uitsig oor die berge en die veld. Hier is nog inligting om te bespreek.

Literaal: Registreer hier vir ons internasionale boekklub

LitNet Leeskringe 2020-09-28

Literaal is ’n lit nuwe boekklub wat landsgrense oorsteek en wil brûe bou tussen lesers van Suid-Afrika, Nederland en België. Die eerste gesprek  vind op 1 Oktober om 16:00 plaas op Zoom.

Kortlys bekend vir Helgaard Steyn-prys vir Skryfkuns | Helgaard Steyn Award for Literature shortlist announced

LitNet Boeke en skrywers 2020-09-28

Vanjaar se toekenning word gemaak vir skryfkuns, en enige Afrikaanse werk – fiksie of niefiksie – wat tussen 2016 en 2019 verskyn het ... kom in aanmerking.

Wenners: Woorde in ’n digitale wêreld

LitNet Wen 2020-09-28

Op Wêreldgeletterdheidsdag het LitNet gevra: "Wat beteken woorde vir jou in ’n digitale wêreld?" Ons het baie inskrywings gekry, maar ná heelwat kopkrap het ons die wenners aangewys.

LitNet: Jou topskrywers

LitNet Nuusbrief 2020-09-25

LitNet: Jou topskrywers

Fresh off the press: The lie of 1652 by Patric Tariq Mellett

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-09-25

In this radical critique of established pre-colonial and colonial history, Mellet centres land dispossession, the destruction of livelihoods and the brutality of slavery in South Africa.

Persverklaring: WAT se handelsnaamkompetisie

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-09-25

Die WAT hou ’n kompetisie vir die treffendste Afrikaanse handelsnaam en inskrywings sluit op 30 September. Eienaars van ondernemings of produkte met Afrikaanse name word genooi om in te skryf.

Persverklaring: Die ATKV groet ’n groot gees

LitNet In memoriam 2020-09-25

Die afgelope 12 jaar het Danny Titus hom beywer vir taal en kultuur. Saam met die ATKV het hy Afrikaans toegankliker en inklusiewer gemaak en daarvoor sal hy onthou word.

Persverklaring: Seminaar – NP Van Wyk Louw 50 jaar na sy dood

LitNet Akademies en skole 2020-09-23

Jy word hiermee hartlik uitgenooi om ’n seminaar oor NP Van Wyk Louw by te woon wat op 7 Oktober van 12:30 tot 16:45 op die Akademie se Facebook-blad gebeeldsend sal word.

Top