LitNet

LitNet

Persvrystelling: Neville Alexander-prestige-eerbewyse – Oproep om benoemings

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-08-12

As deel van die vieringe van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste bestaansjaar nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate te benoem vir die vierde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter waarde van R20 000 elk.

Persverklaring: Aksie van die burgerlike samelewing – Saam die toekoms in met Afrikaans

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-08-11

Vyf-en-veertig persone van regoor die land het ingeskakel by hierdie aanlyn seminaar met die tema: "Afrikaans as ’n waardevolle hulpbron – selfs al verengels die skole en universiteite".

Persvrystelling: Die Boer – by die huis: Emma van Heyn, Met slenterslag na Shanghai (20–25 Augustus 2020)

LitNet Musiek 2020-08-11

Dit is nie slegs ’n musiek-show nie, dis ’n progressiewe storievertelling wat aan jou hart sal ruk.

LitNet: COVID-19 en jou gemoed

LitNet Nuusbrief 2020-08-06

LitNet: COVID-19 en jou gemoed

Uitnodiging: Zirk van den Berg in gesprek met Melt Myburgh oor Tweegevreet

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-06

Jy word vriendelik uitgenooi na ’n aanlyn gesprek oor Zirk van den Berg se boek Tweegevreet op Dinsdag 11 Augustus om 19:00.

Persvrystelling: kykNET-filmreeks – Uitnodiging vir indiening van storievoorstel

LitNet kykNET Portaal 2020-08-06

Soné Combrinck Produksies is deur kykNET gekontrakteer om tien 50-minuut-TV-films vir die kanaal te vervaardig. Ons nooi graag skrywers en storiemakers uit om bestaande verhale vir oorweging in te skryf.

Pasverskyn: Nagjagter deur Jan Vermeulen

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-08-06

Die Holy Hunchback Vampire Slayer glo hy is ’n heilige wat die stad se vampiere moet uitwis. Sy eerste slagoffer vermoor hy met ’n houtpen deur die hart. Dit gebeur op die verhoog tydens die opvoering van die riller-drama Die boggelrugvampierjagter.

Media release: Unmasking Evita to be livestreamed on Women’s Day

LitNet Teater 2020-08-06

Unmasking Evita will livestream from Penny Lane Studios in Cape Town across the world into the homes and hearts of her subjects on Women’s Day, this Sunday, 9 August at 6 pm.

WAT: #WysJouWoord vir Afrikaanse Taaldag 

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-08-05

Moeg van by die huis rondsit terwyl die skole gesluit is? Raak kreatief in Afrikaans en illustreer jou gunstelingwoord. 

Boekuittreksel: Maggie – My lewe in die kamp  deur Maggie Jooste

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-04

"In elke ronde tentjie het ’n paar Kakie-komberse op die vloer gelê, dit was al. Ma het een kombers op die grond gegooi en toe ons sewe om die paal in die middel gaan sit het, was die ou tentjie stampvol."

SA Akademiepryse 2021: nominasies ingewag

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-08-04

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vestig graag u aandag op die Akademiepryse wat in 2021 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie pryse word ingewag. Die sluitingsdatum is 31 Januarie 2021.

Uitnodiging: Aanlyn kuier met François Smuts oor Slagoffers

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-03

Jonathan Amid sal met François Smuts gesels.

LitNet: Jou brug

LitNet Nuusbrief 2020-07-31

LitNet: Jou brug

Pasverskyn: As die Cape Flats kon praat deur Green Eyes en ander stories

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-07-30

Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees.

NB-Uitgewers-kompetisie: Koop Dagboek van ’n dork en wen Sorbet-produkte

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-07-29

Lees hier hoe jy een van vyf geskenkpakke met Sorbet-produkte ter waarde van R500 elk kan wen! 

Top