LitNet

LitNet

Woord van die jaar 2020: eerste inskrywings

LitNet Wen 2020-11-23

Hier is die eerste inskrywings wat tot dusver ontvang is vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020.

LitNet: Kry eksamenhulp hier

LitNet Nuusbrief 2020-11-20

LitNet: Kry eksamenhulp hier

Persverklaring: Koker-wenners 2020 versinnebeeld diversiteit van Afrikaans  

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2020-11-20

Die Kokertoekennings gee erkenning aan mense se bydraes tot die bevordering van Afrikaans en die belange van sy sprekers.

Persvrystelling: Die aanlyn Klassique Baroque-konsertreeks is steeds te sien

LitNet KKNK 2020-11-19

“Die terugvoer op die konserte was uitstaande en alhoewel ons die konsertreeks net tot einde Oktober beskikbaar sou stel, het ons weens verskeie navrae die periode verleng tot 30 November.”

A promised land by Barack Obama – Win a copy!

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-11-19

You could win a copy of A promised land by Barack Obama with the compliments of LitNet and Penguin Random House South Africa. Click on this link, then scroll down to see how!

Pasverskyn: Staande ovasie deur Herschelle Benjamin, Igna Botha, Veronique Jephtas en Marcel Spaumer

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-19

Staande ovasie bevat moderne, eietydse eenbedrywe vir tienertoneel van vier bekroonde, opwindende en opkomende jong dramaturge in ons land wat nog nie voorheen gepubliseer het nie.

NB bring hulde aan Christine Barkhuizen le Roux

LitNet In memoriam 2020-11-19

Human & Rousseau en NB-Uitgewers verneem met groot hartseer en leedwese van die afsterwe van die geliefde skrywer Christine Barkhuizen le Roux (61).

Persverklaring: Lize Beekman se nege jaar van stilte eindig hier en nou!

LitNet Musiek 2020-11-18

Aanhangers van gehalte- Afrikaanse musiek en liriek kan uiteindelik regstaan vir die sanger-liedjieskrywer Lize Beekman se nuutste album getiteld Hier en nou, wat in November 2020 uitgereik word. 

Public webinar: Gender and the slow violence of poverty

LitNet Akademies en skole 2020-11-17

You are invited to a public webinar on Wednesday 18 November 2020 at 12:00. 

First sip: Putco Mafani – the price and prize of greatness by Putco Mafani

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2020-11-17

"Moment by moment, I found myself stubbornly in conflict with this leader, as I was a liberal broadcaster who spoke his mind openly. As a seasoned broadcaster, I knew what was good for South Africa. As an aspirant media owner, this was the dawn of a new South Africa."

Press release: Announcing the National Poetry Prize

LitNet English 2020-11-17

New Contrast and Drift Estate Wines are excited to announce the National Poetry Prize. Closing date is 31 December 2020. 

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020

LitNet Wen 2020-11-16

Wat is 2020 se Afrikaanse woorde wat ontstel, prikkel of die heersende gesprek saamvat? Stuur jou voorstel teen 4 Desember per e-pos om in aanmerking te kom vir ’n R1 000-kontantprys.

ATKV-Tienertoneelfinaal 2020: Jy word hartlik uitgenooi!

LitNet ATKV-Portaal 2020-11-14

Skakel in op Saterdagaand 14 November 2020 om 18:00 en woon die geleentheid virtueel by. Hier is nog inligting.

LitNet: Brackenfell

LitNet Nuusbrief 2020-11-13

LitNet: Brackenfell

Pasverskyn: Skepsel deur Willem Anker

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-13

"En in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie."

Top