Persvrystelling: Studentesimposium vir die Sosiale en Geesteswetenskappe
2020-06-18Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsingswerk in Afrikaans by die simposium aan te bied. Die simposium sal op Vrydag 16 Oktober 2020 aanlyn aangebied word.
Laurika Rauch as beskermvrou van die WAT op RSG se "Monitor"
2020-06-17Anita Visser voer Vrydagoggend tussen 07:30 en 08:00 in "Monitor" op RSG ’n onderhoud met Laurika Rauch as beskermvrou van Borg ’n Woord. Luister gerus met watter grasie sy haar taak verrig.
Persvrystelling: Bekendstelling van fondsinsameling en "Reach the sky"
2020-06-15Veertien musikante het deelgeneem aan die opname en verfilming van die liedjie "Reach the sky". Liedjieskrywer, sangeres en eienaar van Iluminar Produksies, Luna Paige, het die lied geskryf en ander liedjieskrywers – Frazer Barry, Sima Mashazi en Lumanyano "Unity" Mzi – genader om die lirieke te vertaal en/of hul eie liriekbydraes in Afrikaans, Zoeloe en Xhosa te maak.
Persverklaring: African Sun Media stel boeke gratis beskikbaar in antwoord op die koronaviruskrisis
2020-06-12African Sun Media het tydens die koronaviruskrisis 60 ekstra e-titels uit hul katalogus gratis aan die publiek beskikbaar gestel.
Press release: Shaping our work for an uncomfortable new world
2020-06-11Today we need the voices of artists, thinkers, writers, and arts educators to help us examine and navigate this new world that is not only experiencing a physical pandemic, but witnessing reactions to the pandemic of racial discrimination that has for centuries divided and enraged communities across the world.
Pasverskyn: Merk deur Rudie van Rensburg
2020-06-11Kassie Kasselman het geglo sy dae as speurder is getel ná die afgryslike Medusapedofielsaak, en sy hartaanval. Maar ses maande by die huis bring perspektief. Terug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi toe hulle opdrag kry om ’n reeksverkragter vas te trek – een wat sy slagoffers met ’n brandyster merk, soos boere met hul vee.
Persverklaring: Taalmonument vier Jeugdag met virtuele konsert
2020-06-09Ter ere van Jeugdag 2020 bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en Marco Mentoor Produksies ’n opwindende gratis aanlynkonsert wat opkomende Drakensteinsterre aan ’n wêreldwye gehoor sal bekendstel.
kykNET kry eerste opwipkanaal met Kwarantyn! Hier is die families!
2020-06-08Twee families gaan vanaf 10 Junie 2020 meeding vir die publiek se stemme terwyl hulle vir amper twee maande in kwarantyn gaan moet leef.
Skryf in vir 2020 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse
2020-06-08Boekresensente word genooi om in te skryf vir die 2020 kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee uitnemende resensies in Afrikaans van Afrikaanse boeke bekroon word.
Press release: Pieces fall into place for reimagined festival
2020-06-08The festival’s website is readying itself to become a virtual stage: all events will be accessed through the website portal – both curated work and un-selected "fringe" events. The curated programme is a schedule of events that will be released each day from 25 June to 5 July.
Fotokompetisie: Ek en Jeanne Goosen
2020-06-08Wen! LitNet nooi jou uit om vir ons ’n foto van jou saam met Jeanne Goosen, wat op 2 Junie 2020 oorlede is, te stuur. Die persoon wat die treffendste inskrywing stuur, sal ’n kontantprys van R1 000 ontvang.
Press release: BR Concerts presents Concerts Connect
2020-06-08Concerts Connect is proud to present the second concert in a premier series of three concerts on 14 June 2020 at 15:30. From the magnificent Casa Labia in Muizenberg, Nina Schumann will present a solo piano recital featuring an eclectic programme of works by Bach, Haydn, Debussy and Rachmaninoff.
Die Boer – by die huis: restaurant-teater open digitale platform
2020-06-08Op Donderdag 11 Junie stel die Boer restaurant-teater sy eerste vertoning op hul splinternuwe digitale platform, Die Boer – by die huis, bekend.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2020
2020-06-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
