Persverklaring: Koronahumor span die kroon
2020-06-05Wen! Met nuutskeppings soos "koeshoes", "grendelgriep" en "kwarantynwyn" asook die snaakse Afrikaanse meme en grappies wat soos ’n virus op sosiale media versprei, is dit duidelik dat daar geen tekort aan kreatiwiteit in hierdie tyd is nie. Daarom word almal uitgenooi om, as deel van die ATM se 45-jarige vieringe, hul penne te ontperk en iets snaaks, absurds of ironies op te tower.
NP Van Wyk Louw-lesing vanjaar op LitNet aangebied
2020-06-04Die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en LitNet, nooi u vriendelik uit na die jaarlikse NP Van Wyk Louw-gedenklesing. Die lesing word vanjaar as ’n webinaar aangebied op die herdenking van Van Wyk Louw se 50ste sterfdatum, Donderdag 18 Junie 2020.
Pasverskyn: Bloedfamilie deur Elsa Hamersma
2020-06-04Daar word twee moorde in een week in die Brink-familie gepleeg. Die moordenaar laat ’n boodskap by die eerste moord wat die vinger na die familie wys. Wie is dit en waarom moor hy of sy?
Press release: 2020 Commonwealth Short Story Prize regional winners announced
2020-06-04Judges praise winning stories "that are striking for their lateral leaps, their use of language, voice and subversion – and their sheer courage".
Press release: The Baxter's Zabalaza Theatre Festival is calling for play script applications for the 2021 season
2020-06-04The Zabalaza team has come up with a new and exciting model for applications with the introduction of a Script Writing Programme, which came about in response to the global COVID-19 pandemic and its effects.
Luister sommer vandag! NB-Uitgewers en Centurion Hospice bied aanlyn boekvoorlesings vir kinders aan
2020-06-04Die boekvoorlesings gaan op ’n kreatiewe, opvoedkundige en vermaaklike manier aangebied word. Elke boekvoorlesing gaan ook van ’n aktiwiteit vergesel word. Die voorlesings gaan om die beurt in Engels en Afrikaans gedoen word.
Press release: Live stream concert – R&B night with Lana Crowster & friends
2020-06-04Join Lana Crowster in a one-hour performance with Shaun Johannes (bass), Amanda Tiffin (keys), Marc de Kock (sax) and Unity Mzi (drums) on Saturday, 6 June at 18:00 for an evening of Rhythm, Blues, Soul and Funk.
Uitnodiging: "Toekoms van Kaaps"-webinaar
2020-06-03Die Afrikaanse Taalraad, LitNet en die Afrikaanse Taalmuseum bied op 16 Junie 2020 vanaf 10:00 tot 11:00 'n webinaar aan met die tema "Die toekoms van Kaaps". RSVP teen 11 Junie 2020.
Press release: The virtual launch of Marian Keyes’ new novel Grown ups
2020-06-03Penguin Random House and The Reading List invite you to the launch of Grown ups by bestselling author Marian Keyes. Keyes will be in conversation with another bestselling author, Paige Nick. The launch will take place on 3 June (18h00) on Facebook Live in a video stream on The Reading List’s Facebook page.
Press release: Connect with The Fugard Theatre online from 1 June with The Fugard at Home
2020-06-02The Fugard Theatre’s new digital platform The Fugard at Home launched on 1 June, presenting a unique opportunity to access a range of theatrical content on The Fugard Theatre’s website.
Inskrywings ingewag vir die Helgaard Steyn-toekenning vir Afrikaanse skryfkuns
2020-05-29Inskrywings word nou ingewag vir die Helgaard Steyn-toekenning in skryfkuns vir 2020. Afrikaanse boeke deur Suid-Afrikaanse skrywers wat in die tydperk 2016 tot 2019 uitgegee is, word in aanmerking geneem.
Persverklaring: Kortlyste vir Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 bekend
2020-05-29Media24 Boeke kondig met trots die kortlyste aan vir die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020.
Pasverskyn: Somtotaal deur Anchien Troskie
2020-05-28Ester Labuschagne en Nonthando Majolo het saam grootgeword op ’n afgeleë plaas in die Oos-Kaap. Boesemvriendinne gewees – tot een dag van verraad. En nou, soveel jare later, met Nonthando se dogter Mila self al ’n volwasse vrou, kom spook die verlede by Ester.
