LitNet

LitNet

Pasverskyn: Plekname van Suider-Afrika deur Peter Raper, Lucie Möller en Theodorus du Plessis

LitNet Boeke en skrywers 2021-01-27

Plekname van Suider-Afrika is meer as net ’n naslaanwerk; dit bied insig in die ontstaan van plekke, hul inwoners, geskiedenis, gewoontes en waardes.

LitNet-dramaspens

LitNet Drama 2021-01-22

Is jy op soek na ’n dramateks of monoloog vir ’n praktiese eksamen of Eisteddfod? LitNet het ’n versameling dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) in die LitNet-dramaspens!

Kennisgewing: Geskiedenissimposium, 29 Januarie 2021

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-01-22

Alle belangstellendes word uitgenooi na die Geskiedeniskommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium op Vrydag 29 Januarie 2021 wat virtueel aangebied gaan word. Vanjaar se tema is: "Kommunisme in Suid-Afrika: Verlede, verloop, vandag, 1921–2021". Bywoning is gratis.

Pos beskikbaar: Redakteur – Afrikaanse niefiksie

LitNet Jonathan Ball-portaal 2021-01-21

Suid-Afrika se voorste boekuitgewery is op soek na ’n vindingryke en energieke redakteur om ’n florerende publikasielys na nog groter hoogtes te neem. Die redakteur sal verantwoordelik wees vir die publikasie van Afrikaanse narratiewe niefiksie onder die Tafelberg-druknaam, maar sal ook Engelse niefiksie uitgee. Die pos verg daarom iemand met besondere taalvaardigheid in Afrikaans sowel as Engels, asook ’n lewendige belangstelling in Suid-Afrikaanse kwessies.

LitNet: Alles oor COVID-19

LitNet Nuusbrief 2021-01-20

LitNet: Alles oor COVID-19

Mediaverklaring: Verbreed jou horison, leer Nederlands aanlyn

LitNet Akademies en skole 2021-01-20

Die volgende twee kortkursusse Nederlands vir beginners begin in Februarie aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied.

Fresh off the press: 1986 by William Dicey

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2021-01-20

1986 was a pivotal year in South African history. It was the year of the vigilante, the year of the necklace – but also the year the talking began.

COVID-19: Die jongste | The latest

LitNet Menings 2021-01-19

COVID-19: Kry die feite | Get the facts

SA Akademiepryse 2021: Herinnering – nominasies ingewag

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021-01-14

Belangstellendes word hiermee herinner aan die sluitingsdatum vir nominasies vir die 2021-Akademiepryse op 31 Januarie 2021.

LitNet: Vaksiene?

LitNet Nuusbrief 2021-01-13

LitNet: Vaksiene?

Fresh off the press: 40 years of iconic food by Dorah Sitole

LitNet Books and writers 2021-01-13

Each chapter features various stages of Dorah’s fascinating life, with recipes to match: traditional African, Township, Pan-African and Western.

LitNet Akademies stel Bennie Linde aan as Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-redakteur

LitNet Akademies en skole 2021-01-13

Bennie Linde is LitNet Akademies se nuwe Ekonomiese en Bestuurswetenskappe-redakteur.

COVID-19: Entstowwe | Vaccines

LitNet Argief 2021-01-12

Die nuutste | The latest

COVID-19: Ekonomie | Economy

LitNet Argief 2021-01-12

Kry die insig | Get the insight

COVID-19: Kunste | Arts

LitNet Argief 2021-01-12

Kry die insig | Get the insight

Top