Media Release: Mitchells Plain field hospital operational
2021-01-05Alan Winde, premier of the Western Cape: "This is a very delicate balance with lots of moving parts. We have developed systems so that we can track the number of beds available, available oxygen and staff. We are recruiting more staff and we have potential for additional beds in facilities across the province should they be required and should we have available staff for them."
Mediaverklaring: Skryf in vir Die groenste vingers
2021-01-05“Dit is soos ’n kookkompetisie, maar met blomme!” Só beskryf Philip Nolte, die skepper van die nuwe kykNET realiteitsprogram, Die groenste vingers, hierdie nuwe program.
Mediaverklaring: kykNET se hoogtepunte in Januarie 2021
2021-01-05Januarie 2021 is die amptelike begin van 2021 en kykNET skop dit met vele hoogtepunte af. Dis nuwe vermaak!
Persverklaring: Aantal jeuginskrywings in die AVBOB Poësiekompetisie skiet die hoogte in
2021-01-04’n Rekordgetal inskrywings is ontvang in die vierde jaarlikse AVBOB Poësiekompetisie wat van 1 Augustus tot 30 November 2020 aangebied is. Dit vertel ’n gerusstellende verhaal oor die siel van Suid-Afrika.
Seisoengroete aan die einde van 2020
2020-12-23LitNet wens al sy lesers seisoengroete en gesondheid toe aan die einde van hierdie jaar.
Krities Afrikaans: 91 geakkrediteerde artikels in 2020
2020-12-23Daar het hierdie jaar 91 geakkrediteerde artikels met 2 470 bladsye se navorsing in Afrikaans in LitNet Akademies verskyn. Die derde uitgawe van 2020 is nou beskikbaar – lees die artikels gratis op LitNet.
