Persvrystelling: Naweekbederf op kykNET!
2021-04-01kykNET (DStv-kanaal) skop April af met naweke wat propvol kykgenot is! Kykers kan vanaf die komende naweek uitsien na nuwe programme.
Mediaverklaring: PEN Afrikaans besorgd oor taalbeleid en -praktyk aan die Universiteit Stellenbosch
2021-04-01Teen hierdie agtergrond lewer ons oorhoofs kommentaar oor bogenoemde verwikkelinge wat taal by die Universiteit Stellenbosch betref en waarvan ons met kommer kennis neem.
Fresh off the press: The madhouse by TJ Benson
2021-03-31"In his exhilarating debut, TJ Benson conjures up a kaleidoscope of Nigeria. This is the extraordinary tale of five people bound by blood, each searching for a way through."
Persverklaring: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater
2021-03-31Deon Meyer en Coenie de Villiers se gewilde Karoo Suite-produksies word beskryf as die "mooiste liefdesbrief aan die Karoo". Dié tweeluik – Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte – wat in Desember 2020 uitgestel moes word weens die tweede vlaag van die Covid-19-pandemie, is nou op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios, die tuiste van die kykNET-sepie Suidooster, se inryteater.
Persverklaring: Puik vermaak vir almal by die Suidoosterfees
2021-03-31Die Suidoosterfees doen sy slagspreuk, "’n Fees vir almal!" in 2021 gestand met ’n verskeidenheid produksies wat van 26 April tot 2 Mei by Artscape opgevoer word. Volgens Jana Hattingh, uitvoerende hoof, is dit vir die fees belangrik om steeds werksgeleenthede vir kunstenaars te bly skep, en om aan gehore ’n veilige teaterervaring te bring waar hulle die beste vermaak kan geniet. Omdat die fees saam met die skoolvakansie val, is daar opwindende kinderteaterproduksies en gesinsvermaak op die program.
Fotoblad: Mondelings-geleentheid met Anoeschka von Meck
2021-03-31Theo Kemp het foto’s van die jongste Mondelings-geleentheid, ’n gesprek met Anoeschka von Meck, verskaf. Die fotograaf was Tania van Niekerk.
Persverklaring: Suidoosterfees bring ’n veilige, intieme teaterervaring
2021-03-31In die lig van dié uitdagings het die Suidoosterfees en NATi hande geneem en kan gehore hulle gereedmaak vir die opwindende NATi Teaterfees. ’n Verskeidenheid produksies word van 26 April tot 2 Mei by Artscape in Kaapstad op die planke gebring as deel van die Suidoosterfees se 2021-aanbod. Streng Covid-19-veiligheidsprotokolle is in plek en teatergangers kan produksies in ’n veilige omgewing geniet.
Persverklaring: 2021 se UJ-pryse – wenners aangekondig
2021-03-31Die wenners van die 2021-UJ-debuutprys asook die 2021-UJ-prys is aangekondig nadat kortlyste vir albei pryse verlede week aangekondig is.
First sip: Rogues’ Gallery by Matthew Blackman and Nick Dall
2021-03-26If you reckon corruption in South Africa began with Zuma or even with apartheid, it’s time to catch a wake-up call.
First sip: Profiler diaries by Gérard Labuschagne
2021-03-26An expert on serial murder and rape cases, Labuschagne saw it all in his fourteen and a half years in the SAPS.
Persverklaring: kom Flikker & Flash in die strate van Stellenbosch
2021-03-26Die Flikker & Flash-vertonings sal op Vrydag en Saterdag, 9 en 10 April, plaasvind, maar kunstenaars sal vanaf Donderdag, 8 April, in die dorp reeds met voorbereidings doenig wees. | The Flikker & Flash performances will take place on Friday and Saturday, 9 and 10 April, although artists will already be visible in the town from Thursday, 8 April, as they prepare for the performances.
Persverklaring: Suidoosterfees se Jong Sterre skitter
2021-03-25Die NATi Jong Sterre-projek is een van die Suidoosterfees se vlagskipinisiatiewe en word ondersteun deur NATi, die Jakes Gerwel Stigting en Artscape. Deelnemers aan die projek deurloop ’n intensiewe slypskool waartydens hulle dramatekste afgerond en gereedgemaak word vir die Suidoosterfees-verhoog. Die slypskool, onder leiding van ervare teatermakers, vind tydens ’n skrywersresidensie van drie weke by die Die Jakes Gerwel Stigting se Paulet-Huis in Somerset-Oos plaas.
Pasverskyn: Nootvat. Kwashaal. Stapel deur Bernard Odendaal
2021-03-24’n Verlore jeugwêreld en vriende word onthou; daar word gedink aan kinders wat in diaspora verkeer. Stemminge, toonaarde en digvorme wissel mekaar af.
