LitNet

LitNet

Persvrystelling: Orwellington, The Buckfever Underground – poetry rock ’n roll

LitNet Musiek 2020-12-03

Orwellington, The Buckfever Underground – poetry rock ’n roll. Met gaskunstenaar Andries Bezuidenhout, Saterdag 5 Desember 2020, 19:00. Bôrdienghuis-teater, Wellington.

Persvrystelling: Hierdie skrywers het die US Woordfeeskortverhaalbundel 2021 gehaal

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-12-02

Vier-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel, wat by die Toyota US Woordfees 2021 vanaf 17 tot 24 September te koop sal wees.

Suidoosterfees-aanbiedinge vir 3–6 Desember uitgestel tot 2021

LitNet Suidoosterfees 2020-12-01

In die lig van die situasie rakende die COVID-19-pandemie wat tans in die Wes-Kaap heers, word alle Suidoosterfees-aanbiedinge wat van 3 tot 6 Desember 2020 aangebied sou word, uitgestel tot 2021. Feesgangers kan direk met Computicket skakel vir terugbetaling van kaartjies.

Persvrystelling: Cordis Trust se Beiteltjies vier 2020 se uitdagings en diversiteit

LitNet Leefstyl 2020-12-01

Agt woordkunsskeppers en -fasiliteerders is op 30 November 2020 deur die Afrikaanse Woordkunsakademie met die Orde van die Beiteltjie vereer.

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2020-11-30

Is jy in graad 6 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Hier’s hulp vir jou! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2020-11-30

Is jy in graad 7 en skryf jy hierdie week nog wiskunde-eksamen? Slaag jou jaar met vlieënde vaandels! LitNet bied gratis hulp; kom laai ’n vraestel en memorandum hier af.

Woord van die jaar 2020: nog inskrywings

LitNet Wen 2020-11-30

Hier is nog inskrywings wat ontvang is vir LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2020.

LitNet: Vrouemigrante

LitNet Nuusbrief 2020-11-27

LitNet: Vrouemigrante

Swart Vrydag- en Kubermaandag-winskopies by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2020-11-27

Borg twee woorde vir die prys van een. Kyk watter winskopies kan jy nog vandag en op Maandag by die WAT raakloop.

Press release: You are invited to the Liberty Books launch at Peregrine Farm Stall

LitNet Books and writers 2020-11-27

Join us to celebrate our new home and engage with our speakers who will ponder the question “What’s so blêrrie belangrik ‘bout books anyway?”

Pasverskyn: Voetstoots deur Annelie Botes

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-27

Voetstoots is ’n bontgejaste keur uit 16 jaar van Annelie se koerantrubrieke. Dis lag, huil, kwaadword, nostalgie, deernis, onbegrip en lewenswette saamgeryg in ’n kleurvolle lappieskombers.

Persvrystelling: Dié NATi Jong Sterre moet jy beslis dophou

LitNet Suidoosterfees 2020-11-27

“Die waarde van jong kunstenaars wat saam met gevestigde kunstenaars werk, kan nie genoeg beklemtoon word nie. Vir ons by Suidooster is dit belangrik om by ontwikkelingsprojekte betrokke te wees, en dit is ’n riem onder die hart dat die Jong Sterre by Atlantic Studios, waar die sepie verfilm word, kon plaasvind.”

Persvrystelling: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

LitNet Suidoosterfees 2020-11-27

"Deon Meyer en Coenie de Villiers beywer hulle lank reeds vir die ontwikkeling van jongmense met potensiaal.  Hulle eerste produksie kon – in samewerking met die Atterbury Trust – bykans ’n miljoen rand skenk aan leerders in die Karoo.  Die opbrengs van hierdie kaartjieverkope sal aangewend word om die Suidoosterfees en die Jakes Gerwel Stigting se liriekskryf-mentorskapprogram uit te brei."

Persvrystelling: Jan Rabie-Rapportprys 2021 – voorleggings ingewag

LitNet Boeke en skrywers 2020-11-26

Uitgewers word uitgenooi om boeke voor te lê vir die Jan Rabie-Rapportprys 2021 vir debuut- of tweede fiksiewerke in Afrikaans.

Persverklaring: “Ek wou nog sê ...” – Ode aan ’n lewende monument vir meertalige poësie

LitNet TV 2020-11-26

Programaanbieder en digter Daniel Hugo beskryf dié projek en die bloemlesings wat daaruit spruit as “’n monument vir al die tale van Suid-Afrika”. In elk van die tien episodes van “Ek wou nog sê ...” gesels hy met Afrikaanse digters oor hulle werk en hul uitkyk op die lewe. Seisoen 4 begin op Maandag 14 Desember om 19:30 op VIA.

Top