Press release: Zakes Mda’s acclaimed first novel, Ways of Dying, to be staged at The Baxter
2020-10-30Zakes Mda’s acclaimed first novel, Ways of Dying, is to be staged at The Baxter with a stellar creative team, for a limited season from 10 to 14 November.
Persverklaring: Afrikaanse Taalraad se nxa! nuwe direksie fokus op taaldiversiteit en inklusiwiteit
2020-10-30"Die voortbestaan van Afrikaans gaan afhang van hoe daar omgegaan word met die taal en of die diversiteit en tongvalle erken word. Diversiteit is ’n enorme bate. ’n Lewenslyn vir Afrikaans. Ons moet dit gebruik om die ryk kultuurerfenis van Afrikaans te vier en dit van negatiewe assosiasies te bevry."
Pasverskyn: Jou geldsake deur Theo Vorster
2020-10-30"Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem."
Persvrystelling: NATi Jong Sterre (Suidoosterfees-inryteater 2020)
2020-10-30Opkomende kunstenaars word deur dié uitnemende ontwikkelingsprojek bygestaan om hul voete in die teaterbedryf te vind. Die bekwame mentors, Amy Jeptha en Rafiek Mammon, het die talentvolle jongelinge gehelp om hul tekste af te rond en vir die verhoog te verwerk.
Persvrystelling: Spesiale bederf vir boekwurms by Suidoosterfees | Press release: Special treat for booklovers at Suidoosterfees
2020-10-30Die Suidoosterfees, die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers bederf boekwurms op 13 en 14 November met ’n uitstekende skrywersprogram. Die jaarlikse Jakes Gerwel-gesprekke word gratis by kykNET Atlantic Studios aangebied, en spog met gunstelinge soos Deon Meyer, Antjie Krog, Diana Ferrus, Dana Snyman en Ryan Pedro.
Persvrystelling: Suidoosterfees-inryteater
2020-10-30Die Suidoosterfees en Atlantic Studio’s laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.
Ouers, loop die eksamenspook?
2020-10-28"Eksamen skryf is helaas nie ’n toeskouersport nie. Hoe meer jy oefen, hoe makliker word dit. Daar is geen beter manier om te oefen vir ’n eksamen as om eksamen te skryf nie. Daarom plaas LitNet gereeld nuwe vraestelle, memorandums en oefeninge op ons skoleportaal."
Virtual launch: 40 Years of Iconic Food by Dorah Sitole
2020-10-23CNA and Human & Rousseau invite you to join us for the virtual launch of 40 Years of Iconic Food by Dorah Sitole.
Eerste slukkie: Jan Braai se Braaibroodjies en burgers
2020-10-22LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Vandag deel Jan Braai ’n resep uit sy jongste boek.
Persverklaring: Kyk aanlyn na Ampie Coetzee se huldiging in digterstuin
2020-10-22Ampie Coetzee se huldigingsbyeenkoms, wat op Sondag 25 Oktober om 11:00 in die digterstuin by die Breytenbach Sentrum plaasvind, sal aanlyn gevolg kan word.
Pasverskyn: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck
2020-10-22"Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan ’n mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans?"
Persvrystelling: Kreatiwiteit word by die vyfde Teksmark gevier
2020-10-21’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied.
Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House #2
2020-10-21Deelnemers van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool het nog “poskaarte” en foto’s vanuit Paulet Huis gestuur.
Skrywers van LitNet Akademies-artikels ontvang gesogte toekennings
2020-10-21Johann Beukes en Rinda Botha het ATKV-SA Akademiepryse ontvang vir geakkrediteerde akademiese artikels in Afrikaans wat in LitNet Akademies verskyn het.
