LitNet

LitNet

Persvrystelling: die wenner van die Helgaard Steyn-prys 2020

LitNet Boeke en skrywers 2020-10-20

Die Dao van Daan van der Walt is aangewys as die wenner van die Helgaard Steyn-prys 2020.

Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar 

LitNet NeerlandiNet 2020-10-20

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se  prestasieprys van R75 000.

Persverklaring: Woordpalet, ’n digbundel en musiekvertoning

LitNet Leefstyl 2020-10-20

Digkuns- en musiekliefhebbers kan op Sondag 25 Oktober om 19h00 op Cordis Trust of Petronel Baard se Facebookblaaie of op YouTube inskakel vir ’n gratis virtuele vertoning.

Press Release: ROSACon2020 | Annual Conference of Romance Writers Organisation of South Africa

LitNet English 2020-10-19

Going online in 2020 has also made the conference more accessible to writers across the country. This is a once-in-a-lifetime opportunity to learn from some of the biggest names in romance writing and shouldn't be missed!

LitNet: Mondig

LitNet Nuusbrief 2020-10-16

LitNet: Mondig

Persverklaring: Afrikaanse taalstryder en ‑aktivis Ampie Coetzee sterf

LitNet In memoriam 2020-10-16

Die Breytenbach-Sentrum in Wellington het met diepe hartseer verneem van die heengaan van Ampie Coetzee, stigterslid van die Breytenbach Sentrum en ook die eerste voorsitter van die Breytenbach Trust.

UJ-boekpryse-2020: prysoorhandigings en videogesprekke met die wenners

LitNet Boeke en skrywers 2020-10-16

Weens veiligheidsmaatreëls en ongewone omstandighede rondom COVID-19 is besluit om die 2020-UJ-boekprysoorhandigings vanjaar aanlyn te laat plaasvind. Hier is ’n video-opname van ’n verwelkoming deur Karen de Wet, ’n gesprek tussen Amanda Lourens en Ruan Kemp, gevolg deur ’n gesprek tussen Frederick Botha en Etienne van Heerden.

Rus in vrede, Ampie Coetzee

LitNet In memoriam 2020-10-15

LitNet het met leedwese verneem dat Ampie Coetzee oorlede is.

Pasverskyn: Braaibroodjies en burgers deur Jan Braai

LitNet Boeke en skrywers 2020-10-15

"Die braaikoning is terug met ’n splinternuwe boek en dié keer ondergaan die nederige braaibroodjie ’n gedaantewisseling of twee."

Uitnodiging: 49ste JBM Hertzog-gedenklesing

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-10-15

Jy word uitgenooi na die 49ste JBM Hertzog-gedenklesing wat op 21 Oktober om 18:00 gratis op die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Facebook-bladsy aangebied word. Fransjohan Pretorius is vanjaar die spreker.

Kommadagga: Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House

LitNet Slypskole 2020-10-14

Kyk na die eerste foto’s van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat Maandag 12 Oktober 2020 op Somerset-Oos begin het.

Persverklaring oor Wesens: ’n eerste vir Afrikaanse filmteater

LitNet Film 2020-10-14

’n Vreemde voorwerp land op 3 Desember 1967 op ’n boer se plaas in die Karoo. Wat volg, is ’n raaisel wat jou sal boei tot op die laaste oomblik.

Mondig

LitNet Poësie 2020-10-14

LitNet is 21 jaar oud. Met dié mylpaal in gedagte het digters vir ons verse geskryf. Lees die bydraes hier.

Persverklaring en uitnodiging: stuur voorleggings vir 2021-kykNET-Rapport-boekpryse

LitNet Boeke en skrywers 2020-10-14

Uitgewers  word hartlik uitgenooi om weer boeke voor te lê vir die 2021-kykNET-Rapport-boekpryse.

Ontlaering 2021: Eerste oproep om voorstelle

LitNet Akademies en skole 2020-10-13

Die tema van die aanlyn 2021-kongres is Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes. Voorleggings van tot 300 woorde word ingewag teen 31 Januarie 2021. Ons nooi veral opkomende akademici, en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, die VSA en Namibië met/oor Afrikaans werk om deel te neem.

Top