LitNet

LitNet

LitNet: Jou veerkrag

LitNet Nuusbrief 2020-08-28

LitNet: Jou veerkrag

Neville Alexander-prestige-eerbewyse: Oproep om benoemings

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2020-08-28

As deel van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se 45ste vieringe, nooi hierdie instelling die publiek om geskikte kandidate te benoem vir die vierde Neville Alexander-prestige-eerbewyse ter waarde van R20 000 elk.

Pasverskyn: Plek van poue deur Henriëtte Linde-Loubser

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2020-08-28

Stela word aangestel om ’n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie ’n doodgewone plaas nie. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense?

Invalsblad: Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-27

Die skrywer Elsa Joubert is op Sondag 14 Junie 2020 oorlede. Haar herdenkingsgeleentheid is op Saterdag 4 Julie 2020 aanlyn aangebied. LitNet publiseer hiermee sommige van die huldeblyke hier gelewer, wat elk uit eie reg ’n soort tydsdokument is. Die indeks is nou bygewerk met nog verdere bydraes.

Persverklaring: inskrywings sluit vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2021

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-27

Die inskrywings vir NB se Groot Afrikaanse Romanwedstryd het pas gesluit en NB-Uitgewers kondig met trots aan dat ’n rekord aantal inskrywings ontvang is. Altesaam 95 inskrywings is ontvang, teenoor die 90 inskrywings van 2018.

Press release: CPO Wind Quintet with pianist Pieter Grobler

LitNet Lifestyle and entertainment 2020-08-26

Concerts Connect is proud to present the CPO Wind Quintet with pianist Pieter Grobler on 30 August 2020 from the spectacular Moondance Villa in Cape Town. The stream will start at 15:30 with an introduction to the venue, the artists and partner organisations. The concert will start at 16:00.

Persverklaring: kykNET-Rapport 2020 – kortlyste vir resensiepryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-26

Vier LitNet-resensies is deel van hierdie oes! Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2019 verskyn het.

Nasionale Eisteddfod van Suid-Afrika: Sluitingsdatum vir inskrywings verleng

LitNet Leefstyl 2020-08-24

Terwyl verskeie kunswedstryde en ander feeste vir 2020 reeds met die instelling van die inperking teen die einde van Maart gekanselleer is, het die Nasionale Eisteddfod Akademie reeds van die begin af besluit om voort te gaan met aktiwiteite vir 2020.

Uitnodiging: Ronelda S Kamfer gesels met Lynthia Julius oor Uit die kroes

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-24

Jy word vriendelik uitgenooi na ’n gesprek tussen Ronelda S Kamfer en Lynthia Julius op Donderdag 27 Augustus om 18:00. Hulle sal oor Lynthia se digbundel Uit die kroes gesels.

LitNet: Jou pikkewyn

LitNet Nuusbrief 2020-08-21

LitNet: Jou pikkewyn

Nuut by Penguin Random House South Africa: Augustus 2020

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-21

Kyk watter nuwe boeke verskyn in Augustus 2020 by Penguin Random House South Africa.

Aansoeke ingewag vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool

LitNet Slypskole 2020-08-21

Aansoeke word ingewag vir LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool wat van 12 Oktober tot 1 November 2020 op Somerset-Oos aangebied word.

kykNET-Rapport-boekpryse: 2020-kortlyste is hier!

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-21

Die 2020-benoemdes vir die kykNET-Rapport-boekpryse, wat die Jan Rabie-Rapportprys vir nuwe prosa insluit, is pas bekend gemaak. Die pryse het vanjaar die meeste inskrywings ooit gelok.

Persvrystelling: Lesing – Die Lintonpaneel

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020-08-20

Die SA Akademie nooi u hartlik uit na die eerste lesing van reeks 2 van Alex Duffey se lesingreekse wat virtueel op Dinsdag 25 Augustus 2020 stiptelik om 18:00 gebeeldsend word.

Persvrystelling: Koning Shaka-boekprojek

LitNet Boeke en skrywers 2020-08-19

Ek (Wouter Jacobus Gildenhuys) werk aan ’n prestigepublikasie getiteld Die invloed van Shaka op kuns, literatuur en die samelewing, wat in Afrikaans en isiZulu met ’n addendum in Engels by Naledi gaan verskyn. Die sluitingsdatum vir bydraes (gedigte) is uitgestel na 30 September 2020, waarna alles in Afrikaans en isiZulu vertaal sal word.

Top