Ouers, loop die eksamenspook?
2020-10-28"Eksamen skryf is helaas nie ’n toeskouersport nie. Hoe meer jy oefen, hoe makliker word dit. Daar is geen beter manier om te oefen vir ’n eksamen as om eksamen te skryf nie. Daarom plaas LitNet gereeld nuwe vraestelle, memorandums en oefeninge op ons skoleportaal."
Virtual launch: 40 Years of Iconic Food by Dorah Sitole
2020-10-23CNA and Human & Rousseau invite you to join us for the virtual launch of 40 Years of Iconic Food by Dorah Sitole.
Eerste slukkie: Jan Braai se Braaibroodjies en burgers
2020-10-22LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Vandag deel Jan Braai ’n resep uit sy jongste boek.
Persverklaring: Kyk aanlyn na Ampie Coetzee se huldiging in digterstuin
2020-10-22Ampie Coetzee se huldigingsbyeenkoms, wat op Sondag 25 Oktober om 11:00 in die digterstuin by die Breytenbach Sentrum plaasvind, sal aanlyn gevolg kan word.
Pasverskyn: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck
2020-10-22"Willemien is keelvol vir dik wees. En bang wees vir kaas en vir inkopies doen. Hoe kan ’n mens so verwyderd van jouself wees dat jy van buite liederlik obees is, maar in jou kop sing jy vry en kaal op ’n krans?"
Persvrystelling: Kreatiwiteit word by die vyfde Teksmark gevier
2020-10-21’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied.
Poskaarte van Paulet Huis | Postcards from Paulet House #2
2020-10-21Deelnemers van LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool het nog “poskaarte” en foto’s vanuit Paulet Huis gestuur.
Skrywers van LitNet Akademies-artikels ontvang gesogte toekennings
2020-10-21Johann Beukes en Rinda Botha het ATKV-SA Akademiepryse ontvang vir geakkrediteerde akademiese artikels in Afrikaans wat in LitNet Akademies verskyn het.
Persvrystelling: die wenner van die Helgaard Steyn-prys 2020
2020-10-20Die Dao van Daan van der Walt is aangewys as die wenner van die Helgaard Steyn-prys 2020.
Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2020-10-20Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se prestasieprys van R75 000.
Persverklaring: Woordpalet, ’n digbundel en musiekvertoning
2020-10-20Digkuns- en musiekliefhebbers kan op Sondag 25 Oktober om 19h00 op Cordis Trust of Petronel Baard se Facebookblaaie of op YouTube inskakel vir ’n gratis virtuele vertoning.
Press Release: ROSACon2020 | Annual Conference of Romance Writers Organisation of South Africa
2020-10-19Going online in 2020 has also made the conference more accessible to writers across the country. This is a once-in-a-lifetime opportunity to learn from some of the biggest names in romance writing and shouldn't be missed!
Persverklaring: Afrikaanse taalstryder en ‑aktivis Ampie Coetzee sterf
2020-10-16Die Breytenbach-Sentrum in Wellington het met diepe hartseer verneem van die heengaan van Ampie Coetzee, stigterslid van die Breytenbach Sentrum en ook die eerste voorsitter van die Breytenbach Trust.
