Ontlaering 2021: Eerste oproep om voorstelle

  • 0

Oproep om voorstelle:

Die tema van die 2021-kongres is Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes

Voorleggings van tot 300 woorde word ingewag teen 31 Januarie 2021 by [email protected].

Ons nooi veral opkomende akademici, en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, VSA, en Namibië met/oor Afrikaans werk om deel te neem.

......

Lees meer hier: Eerste oproep om voorstelle

......

Oor die Ontlaeringprojek:

Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes is deel van ’n groter, meerjarige projek wat geleenthede bied om die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde te herverbeel.

Die 2021-kollokwium sal aanlyn in April aangebied word.

Besonderhede oor hoe dit sal geskied sal vroegtydig aan alle deelnemers en bywoners gekommunikeer word.

Meer inligting oor die ontlaeringprojek kan hier gevind word: https://unlaagering.wordpress.com/

Lees en kyk ook

Afrikaans as liminale transnasionale literêre sisteem: ’n Paar gedagtes oor ontlaering uit QwaQwa

Ontlaering: ’n Herverbeel van die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde

Boeke met Burger: ’n Zoom-gesprek met Bibi Burger

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top