Ontlaering: ’n Herverbeel van die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde
“In ’n referaat gelewer by ’n akademiese kollokwium by die Universiteit van Pretoria op 1 November, reflekteer Candess Kostopoulos oor wat ’n ‘laer’ is: ’n sirkulêre struktuur wat dié aan die binnekant moet beskerm, maar wat (as daar gedink word aan letterlike ossewaens) ook beweeglik is en verskuif kan word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed