Press release | Persverklaring: Die fel omstrede kroon van Edward II en Gaveston
2024-01-09Performed in Afrikaans with English surtitles, this exciting drama is loosely based on Christopher Marlowe's Edward II of 1594. | Wat beteken dit om ’n kroon te dra en dan, hoe versoen jy as koning jou eie behoeftes met die verwagtinge van die adel en die gepeupel, asook dié van jou vrou en kind?
Seisoengroete aan die einde van 2023
2023-12-22Seisoengroete aan die einde van 2023: LitNet wens al sy lesers en bydraers ’n salige feestyd aan die einde van hierdie jaar toe.
Pasverskyn: Die hond met die stert sonder swaai deur Paula Fourie en Emily House
2023-12-21Jakkals word wakker met ’n stert wat nie wil swaai nie. Is sy dalk siek? Kan ’n hond se stert net skielik breek? Haar mense is bekommerd, maar dis Lolliepop, Jakkals se beste maat, wat raai wat fout is. Hulle twee swem mos graag in die dam, waar Jakkals duik en rol soos ’n wafferse walvis. Al wat Jakkals nodig het om beter te word, is iemand wat verstaan, soos Lolliepop!
Persverklaring: WOW Marlene!
2023-12-21Kunstekaap se uitvoerende hoof, Marlene le Roux, het Dinsdag, 19 Desember, ’n Women of Wonder (WOW)-toekenning ontvang by ’n glansryke gala-dinee by die President Hotel in Kaapstad.
Press release: NB Publishers’ tribute to Fatima Sydow
2023-12-20In memoriam | Fatima Sydow, a cook and former caterer, possessed a rare talent of using her food to unite people. Her infectious love of both cooking and humanity radiated through every dish, bringing joy to countless individuals around South Africa.
Press release: AVBOB Poetry, building a community of poets
2023-12-19Apart from being a platform on which South Africans from all walks can express themselves, the AVBOB Poetry Library has become an essential resource for readers and writers of poetry, helping aspiring poets to learn their craft and sharpen their skills. In this way, the AVBOB Poetry Project is fostering a community of poets across the country.
Press release: Celebrate New Year’s Eve at The Baxter
2023-12-19True to tradition, the season’s festivities will peak with the popular New Year’s Eve party held after the performances on 31 December 2023. Audiences will be treated to magnificent revelry, partying into the New Year with these well-loved Cape Town legends.
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal
2023-12-19Is jy binnekort in graad 10 en gaan jy Wiskundige Geletterdheid as vak neem? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Anne Langeveld is daar voorbeelde wat – as jy na die prent met die dobbelstene kyk! – jou met waarskynlikheidsomme kan help. Ons weet die waarskynlikheid dat jy nóú Wiskundesomme gaan doen is nul, maar onthou om volgende jaar, as jy vir die eksamen moet voorberei, hierso vir oefenvraestelle te kom soek.
Persverklaring: Nog vyf suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds
2023-12-14PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende vyf vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word.
Press release: Liewe Heksie vang vis at The Baxter
2023-12-14The beloved Afrikaans children’s classic Liewe Heksie vang vis, performed by Margit Meyer-Rödenbeck, flies into The Baxter for a short season this summer from 13 to 21 December 2023 at 10:00 and 12:00.
LitNet: Jou 1 093 bladsye nuwe Afrikaanse akademiese navorsing
2023-12-14LitNet: Jou 1 093 bladsye nuwe Afrikaanse akademiese navorsing
New from Naledi: Moscow by Gerrit Olivier
2023-12-14Gerrit Olivier, South Africa’s first ambassador in the new Russian Federation (1991-1996), tells the story of the enriching events in Moscow as he experienced firsthand during his term: the fall of the once powerful Soviet Union; of Soviet communism; President Mikhael Gorbachev; but also of the Cold War and the resurrection of Russia under Putin.
Nuut by Naledi: Faust deur Goethe, vertaal deur Robert Schall
2023-12-14Die karakter Faust is die beliggaming van elke individu wat morele waardes verruil vir eie gewin: Hierdie nuwe vertaling van Faust is getrou aan die groot verskeidenheid rym-, metrum- en versboupatrone van die oorspronklike teks.
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 1-vraestel en memo, vierde kwartaal
2023-12-13Ons weet die skool het pas gesluit. Dis tyd om kolwyntjies te bak om fees te vier! Ons voeg vandag ’n nuwe vraestel en memorandum by sodat enige graad 10-leerder wat volgende jaar Wiskundige Geletterdheid neem, sal onthou om Lee-Ann Langeveldt se vraestel gratis hier op LitNet te kom aflaai. (En as enige ander leerder hierdie vakansie hul lyf entrepreneur wil hou, kan hierdie einste vraestel jou help om die wins uit te werk wat jy met ’n baksel sjokolade-en-beet-kolwyntjies kan maak.)
