Pasverskyn: Die melkweg en die miskruier deur Jeanette Ferreira
2023-12-12In 2020, tien jaar nadat Sabine uit die Laeveld weggesteier het, keer sy terug om nog net een maal weer hulle familieplaas Donkerhoek te sien en ’n neersitplek te soek vir die bondel wat sy al so lank saamdra. Sy het egter nie ’n telefoonnommer vir die nuwe eienaar nie en Google Maps weet nie van so ’n plek nie.
Persverklaring: ATKV-Sêr vir tieners gee in 2024 die toon aan
2023-12-12ATKV-Sêr is ’n a capella-kompetisie wat in sy tienerformaat gaan neig na musiekteater deur tema, sang, dans en storievertelling. Dié kompetisie gaan in 2024 sy opwindende lêplek in hoërskole kry.
Persverklaring: Hier is die benoemdes – 14de kykNET Fiëstas
2023-12-11Met die ses groot Afrikaanse kunstefeeste – Suidoosterfees, KKNK, Innibos, Vrystaat Kunstefees, Toyota US Woordfees en Momentum Beleggings Aardklop – wat die afgelope jaar weer volstoom aan die gang was ná die pandemie, het dié in die kunste weer gewys dat talent in Suid-Afrika volop is.
Press release: Rescheduled discussion on translated literature
2023-12-08African languages for a global audience: publishers, writers, and translators on the art of translation. Join Bhakti Shringarpure, Hannes Barnard, Raphael Thierry and Tina Kover for a roundtable discussion on translated literature.
Nuut by LAPA: Vrae en antwoorde vir die klaskamer (Graad 10-12)
2023-12-07Saamgestel deur Marita Nel, Rika Boucher, Kathie Viljoen, Karin Tomlinson en Riëtte Hugo: Die boek behels ’n verskeidenheid tekste in afdelings soos begripstoetse, visuele tekste, luistertoetse en opsommings. Dié boek is vir onderwysers, ouers en kinders – dit is uitstekend vir addisionele materiaal en vir gebruik in tuisskool.
Nuut by LAPA: Die woud van sneeu en ys deur Frenette van Wyk
2023-12-07" … Ons noem jou Mysti," sê Ravka, "dit pas by jou ... dis misterieus en mooi." Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.
Nuut by Protea Boekhuis: Die spaghettiboom deur Jaco Jacobs
2023-12-07In Mika-hulle se tuin is daar ’n boom. Dit het ’n dik stam vol knoetse en knoppe en dit is die perfekte boom vir boomklim. Maar dit is eintlik nie ’n doodgewone boom nie. Party dae word die boom ’n seerowerskip. Ander dae word dit ’n besige restaurant. Sommige dae dra die boom die vreemdste vrugte, soos verfkwaste, ou sokkies of stringe spaghetti. Die boom is Mika se beste maat, tot daar op ’n dag nuwe bure intrek ...
Nuut by Protea Boekhuis: Die beroemde vyf: Vyf en ’n tweede avontuur deur Enid Blyton, vertaal deur Amelia de Vaal
2023-12-07Toe die vyf vriende ’n antieke kaart ontdek wat hulle na ’n geheime paadjie lei, kan hulle skaars wag om verdere ondersoek in te stel. Die pragtige nuwe omslagkuns deur Laura Ellen Anderson maak dié klassieke reeks vir moderne jong lesers toeganklik.
Nuut by Protea Boekhuis: Die boomhuis met 78 vloere deur Andy Griffiths, vertaal deur Kobus Geldenhuys
2023-12-07
Persverklaring: Geskiedenissimposium van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
2023-12-0726 Januarie 2024 | Tydens die simposium sal die hiërargiese struktuur van erfenisbewaring aandag geniet en sal die sukses hiervan krities beoordeel word. Aandag word ook gegee aan die rol van die owerhede, en ander instansies in erfenisbewaring.
Persverklaring: Poort 2024 – Inskrywings nou oop
2023-12-06Die SA Akademie nooi alle leerders wat in 2024 in graad 10, 11 of 12 is (of matriek in 2023) met skryf- en kunstalent uit om deel te neem aan die POORT-skryfkompetisie van 2024. Skeppende bydraes in poësie en prosa kan ingeskryf word, asook dramatekste.
Persverklaring: Afrikaanse Taalraad se Kokerwenners 2023
2023-12-06Die Kokertoekennings gee erkenning aan mense wat besondere bydraes tot Afrikaans maak. Die kategorieë is: die bevordering en beskerming van Afrikaans, asook bemagtiging deur Afrikaans; spesiale bydraes tot Afrikaans deur jeugdiges; lewenslange bydraes tot Afrikaans; en Afrikaanse onderwyser van die jaar.
Fresh off the press: Good Jew, Bad Jew by Steven Friedman
2023-12-06Political theorist Steven Friedman addresses how and why the current language around anti-Semitism in Israel has been distorted and weaponised to serve the political objectives of the Israeli state. Friedman’s critique examines what this implies for the fight against racism in South Africa and India, and in other parts of the world.
Press release: The UCT Summer School, 13 to 27 January 2024
2023-12-05The UCT Summer School takes place from 13 to 27 January 2024. Download the complete brochure here.
