LitNet

LitNet

Persverklaring: Kersvader stop éérs by die Taalmonument

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2023-11-13

 ’n Beeldskone aand met kindervermaak, speelparke en buitelugspeletjies vir die jongspan – asook ’n sonsondergang gevolg deur ’n volmaan en Vader Krismis – beloof om die dag in ’n onvergeetlike geleentheid te omskep. Omdat die piekniekreeks ten bate is van "Laat ons Lees!", die ATM se geletterdheidsprojek, word besoekers aangemoedig om ’n nuwe of tweedehandse kinderboek te skenk.

Persverklaring: Dertien nuwe teatertekste by eerste Teksmark Joburg voorgelê

LitNet KKNK 2023-11-13

Skrywers kry tydens dié projek ’n geleentheid om oor hul teks-idee vir ’n teaterproduksie te gesels en dit aan potensiële beleggers voor te lê.

LitNet: Verlaat jou gemaksone!

LitNet Nuusbrief 2023-11-10

LitNet: Verlaat jou gemaksone!

Pasverskyn: Ek het ’n engel gesien deur Amore Bekker

LitNet Boeke en skrywers 2023-11-10

Ek het ’n engel gesien is stories wat skrywer en raakprater Amore Bekker ontvang het as voormalige RSG-aanbieder nadat sy luisteraars gevra het om hul ontmoetings met engele te deel. “Die terugvoering was oorweldigend,” sê sy. “En met elke storie was die versoek, ‘Sit dit vir ons in ’n boek, asseblief’.”

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-11-09

Is jy in graad 8 en kyk jy eerder na die Krieketwêreldbeker as om vir jou eindeksamen voor te berei? Met behulp van hierdie oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld kan jy albei doen: voorberei vir jou eksamen én op hoogte bly van wat by die krieket aan die gang is (of minstens ’n som uitwerk wat met krieket te doen het). Laai hierdie gratis vraestel af en slaan jou punte vir ’n ses hierdie kwartaal!

Persverklaring: Ervaar Handel se Messias soos nog nooit vantevore

LitNet KKNK 2023-11-07

Die uitvoering van hierdie geliefde oratorium word deur die Mzansi Nasionale Filharmoniese Orkes, die KKNK en Klein Karoo Klassique ondersteun, en is op Vrydag 8 Desember om 18:00 by die Burgersentrum op Oudtshoorn te sien.

Persverklaring en uitnodiging: Mutton hour by Kaapstad Toneelhuis op 9 en 10 November 2023

LitNet Teater 2023-11-07

Mutton Hour bestaan uit kort sketse rondom lewensbelangrike sake: die liefde, verlies, krokodille en katte. Combining humour, musical interludes and kamishibai (Japanese illustrated storytelling) this show is for anyone who might need a whimsical re-introduction to the world of theatre.

Uitnodiging: Bywoning van Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-11-06

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) bied op 23–24 November 2023 die vierde Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe aan. Alle belangstellendes word hartlik uitgenooi om die simposium by te woon – in persoon of aanlyn.

LitNet: Hak hom, Blokkies

LitNet Nuusbrief 2023-11-03

LitNet: Hak hom, Blokkies

Persverklaring: Kyk na Kirky van Kirkwood se "Song vir Ma"

LitNet Musiek 2023-11-03

Die skryf van die nuwe liedjie "Song vir Ma" is geïnspireer deur ’n gesprek om ’n laatnagvuurtjie in Patensie.

Persverklaring: Ryger en Brood doen ’n roadshow

LitNet Boeke en skrywers 2023-11-03

RR Ryger en Frikkie Brood is op pad Wes-Kaap toe. As julle in die omtes van Somerset-Wes, Stellenbosch of Swellendam is, neem kennis!

Pasverskyn: Lees en kyk met begrip – Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal saamgestel deur Marnel Agenbag

LitNet Boeke en skrywers 2023-11-02

Lees en kyk met begrip-reeks fokus op visuele tekste asook leesbegrip, en is perfek vir addisionele materiaal. Dit is gemik op leerders in graad 7 tot 9 vir Afrikaans Eerste Addisionele taal. Hierdie titel sluit artikels asook visuele tekste soos advertensies, strokiesprente en opsommings met vrae in om leesbegrip te oefen. Dit is KABV-gerig.

Uitnodiging: Die Afrikaanse Wikipedia vier verjaarsdag

LitNet Akademies en skole 2023-11-02

Die Afrikaanse Wikipedia word hierdie jaar 22 jaar oud en dit gaan op ’n gepaste wyse op Donderdag 16 November by die Akademiekantoor in Pretoria gevier word. Die SA Akademie ontvang alle belangstellendes graag as hul gaste by hierdie verjaarsdagfunksie.

Nuut by Human & Rousseau: Siembamba deur Madelein Rust

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-11-02

Siembamba is ’n naelbyt-riller. Angswekkend, aksiebelaaid en propvol onvoorspelbare intriges.

New from Kwela: Sunshine and shadows by Busisekile Khumalo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-11-02

Vimbai's carefully orchestrated life takes a nosedive when her secrets are held against her.

Top