LitNet

LitNet

Press release: Can you tell a story in 500 words?

LitNet Books and writers 2023-12-04

Call for flash stories for a new anthology to be published in 2024.

LitNet: Q* lui ’n nuwe era in

LitNet Nuusbrief 2023-12-01

LitNet: Q* lui ’n nuwe era in

Nuut by LAPA: Saterdag val ek vir jou deur Cecilia Steyn

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-12-01

Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ysmure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem is. Toe sy haarself een Saterdag op Valentynsdag op ’n troue bevind, ontmoet sy vir Phoebe.

Nuut by LAPA: Siembamba-boekpak deur Wendy Maartens

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-12-01

Onthou jy nog immergroen Afrikaanse kinderrympies soos “Trippe trappe trone”, “Allawiek, allawak, ons gaan pannekoek bak” en “Tara-rara boemdery”? Hierdie omvangryke, pragtig geïllustreerde versameling klassieke Afrikaanse rympies beloof ure se pret vir jonk en oud!

Nuut by LAPA: Saartjie die spinnekop met sewe bene deur Riana Scheepers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-12-01

Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in ’n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer.

New from Penguin: It’s wonderful me! by Makhosazana De Wette Dludla

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-12-01

It’s wonderful me! is the long-awaited book towards once again reconnecting young South Africans with their heritage. This children’s book is a rich portrait of the Zulu culture and life in rural KwaZulu-Natal.

Fresh off the press: The South African alphabet of affirmations by Nyasha Williams

LitNet Books and writers 2023-12-01

A book of affirmations that highlights each of South Africa’s eleven official languages [and] is a love letter to children (especially Black, Indigenous, and people of colour) in South Africa honouring their magic, worth and power.

Jacques Coetzee reading with the Ecca group

LitNet Books and writers 2023-11-30

Award-winning poet Jacques Coetzee will be reading in Gqeberha on 5 December when the Ecca Poets will launch their new collection, The salt of being.

Press release: LAMTA’s Spring awakening rock musical a hit

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-11-28

The season must end this weekend on 3 December 2023. More information here!

Persverklaring: Poësie met musiek op 28 November 2023 in Stellenbosch

LitNet Leefstyl 2023-11-28

Kom luister vanaand na Tom Dreyer, Danie Marais en Riku Lätti by Stellenbosch se Balbao Balcony Bar! Hier is nog inligting.

LitNet: Jou mugu

LitNet Nuusbrief 2023-11-24

LitNet: Jou mugu

Fresh off the press: Sunshine and shadows by Busisekile Khumalo

LitNet Books and writers 2023-11-24

Vimbai soon learns that every action has a consequence and some of our wishes come to haunt us when we are at our happiest. Her carefully orchestrated life takes a nosedive when her secrets are held against her.

Press release: Showstoppers! by Jonathan Roxmouth | Drostdy Theatre, 24 to 26 November 2023

LitNet Teater 2023-11-24

Fresh from playing the title role in the world tour of Phantom of the Opera, Jonathan Roxmouth is performing the greatest hits from Broadway musicals at the Drostdy Theatre from 24 to 26 November 2023.

Elders gesien: Die tweejaarlikse TT Cloete-lesing

LitNet Elders gesien 2023-11-23

Die doel van die lesings is eerstens om erkenning te gee aan die werk van Cloete, wat vir baie jare aan die NWU (voorheen die PU vir CHO) verbonde was. Tweedens is die doel om ’n platform vir openbare gesprek in en om die letterkunde te skep.

Kennisgewing: Swart Vrydag-winskopies by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2023-11-22

Hier is jou kans om op Swart Vrydag te belê in iets wat nie na die tyd kan breek nie en waarvoor jy nie in lang winkelrye hoef te gaan staan nie. Dit is weer tyd vir die WAT se Swart Vrydag-winskopies! 

Top