Graad 10: Wiskunde-toets 2 en memo, eerste kwartaal

  • 0

Grafika: Canva

Gee eksponente, getalpatrone en vergelykings jou slapelose nagte? Hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt kan jou help. Klik hier om die vraestel af te laai en jou werk te oefen. Vanaand kan jy 'n bietjie suiker in jou tee oplos en met Wiskunde-oplossings in jou kop gaan slaap. Jou ouers sal bly wees oor die kopseer van jou rapportpunte opgelos is!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 10: Wiskunde-toets en memo, eerste kwartaal

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top