Graad 10: Wiskunde-toets en memo, eerste kwartaal

Voel jy ongedefinieerd, rasionaal of gelyk aan nul? Nee wat, dis net ’n Wiskunde-vraestel waaruit jy voorlees. Klik hier om die gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveld af te laai en leer hoe om al daardie somme se antwoorde uit te werk. Jy sal tien uit tien vir hierdie kwartaal se Wiskunde kry, graad 10-leerder!