LitNet

LitNet

Nuut by Naledi: Rumi: Liefdesverse en aanhalings deur Dietloff van den Berg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-01-25

Rumi: Liefdesverse en aanhalings is ’n keur uit Jalāl al-Dīn Rūmī, die Midde-Oosterse Shakespeare, se omvangryke digkuns, uitgesoek en vertaal deur Dietloff van der Berg.

Nuut by Naledi: Ina Rousseau – Digter van die kwiksilwerwoord, ’n huldiging deur Daniel Hugo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-01-25

In hierdie huldigingspublikasie word daar met vars oë gekyk na Ina Rousseau as digter, kortverhaalskrywer en vertaler. Haar heilsame, ambagtelike invloed is duidelik te bespeur in die werk van Afrikaanse digters sedert die tagtigerjare van die vorige eeu.

Pasverskyn: Een voet innie kabr deur Gaireyah Fredericks

LitNet Boeke en skrywers 2024-01-24

"Een voet innie kabr isse boek wat ooloep met mystery, beauty, pyn en humour. Fredericks skryf ’n wêreld oep wat min gesien wôd in Afrikaans, en nog minner soe intimately en honestly." – Nathan Trantraal 

Persverklaring: Internskap by Naledi

LitNet Boeke en skrywers 2024-01-24

Naledi bied by die aanvang van 2024 ’n voltydse internskap aan vir ’n persoon wat pas afgestudeer is. Die persoon moet gedurende die eerste jaar van opleiding byna geheel en al finansieel selfonderhoudend wees.

Graad 5: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-01-22

Vat vyf, graad 5-leerder! Jy’s op die regte plek om jou Wiskundepunte te verbeter. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af en kry jou Wiskunde sommer reg van die begin van die jaar af onder die knie. 

Graad 4: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, eerste kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-01-22

Wees ’n ster, graad 4-leerder! Begin sommer vandag om vanjaar se Wiskunde te bemeester deur die eerste konsepte te hersien. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit af. Jou opvoeders sal sterre op jou skryfboeke plak as hulle al die korrekte antwoorde in jou toetse sien!

Persverklaring: Pretorianer se rillerdebuut maak skoonskip in skryfkompetisie

LitNet Leefstyl 2024-01-19

RSG en die ATKV het verlede jaar altesame 141 inskrywings ontvang. Na die eerste ronde van beoordeling is 22 finalistekste gekies wat mentorskap ontvang het, voordat die laaste ronde van beoordeling plaasgevind het.

Persverklaring: Klas van 2023, begin jou loopbaanreis by Akademia in 2024

LitNet Akademies en skole 2024-01-19

Ongeag van jou keuse van ’n onderrigleermodel, kan jy verseker wees van optimale akademiese ondersteuning vanaf ervare ondersteuningspersoneel en kundige dosente.

LitNet: Skooltaal – jou onvervreembare reg!

LitNet Nuusbrief 2024-01-18

LitNet: Skooltaal – jou onvervreembare reg!

Fresh off the press: How to fight a war by Mike Martin

LitNet Books and writers 2024-01-17

Has any war in history gone according to plan? Monarchs, dictators and elected leaders alike have a dismal record on military decision-making, from over-ambitious goals to disregarding intelligence, terrain, or enemy capabilities. Conflict scholar and former soldier Mike Martin takes the reader through the hard, elegant logic to fighting a conclusive interstate war that solves geopolitical problems and reduces future conflict.

Graad 8: Afrikaans Huistaal, vraestelle 1, 2 en 3

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-01-17

Nuwe jaar, nuwe jy, nuwe skool! Sien jy dat hierdie vak se naam met ’n hoofletter geskryf moes gewees het? Dan is jy op en wakker en gereed vir graad 8. Klik hier, laai hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen af en oefen vanaf jou eerste skooldag vir vanjaar se Afrikaans Huistaal.

Persverklaring: Proscenium-dramakompetisie

LitNet Skole 2024-01-17

Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, in ’n Hollywood-film, of om te skitter agter ’n mikrofoon? Gee die eerste tree op jou roemryke loopbaan en skryf nou vir die Proscenium-dramakompetisie in!

Persverklaring: Kommer oor Regspraktykraad se besluit oor slegs Engels vir toelatingseksamens – SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-01-16

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het met groot kommer verneem van die Regspraktykraad se onlangse besluit dat alle toelatingseksamens van 2024 af slegs in Engels afgeneem sal word. | The SA Academy of Science and Art has learnt with great concern of the Legal Practice Council’s recent decision that from 2024 all entrance examinations will only be conducted in English. 

LitNet is 25

LitNet Nuusbrief 2024-01-12

LitNet is 25

Pasverskyn: Elle-reeks omnibus 4 deur Christien Neser

LitNet Boeke en skrywers 2024-01-11

In hierdie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … insluitend ’n nuwe storie! Sy het pas ’n heerlike matriekvakansie gehad en nou wag die realiteite van die wêreld buite skool op haar. Watter keuses moet sy maak en wat gaan die toekoms vir haar inhou? ’n Splinternuwe boek in die Elle-reeks!

Top