LitNet

LitNet

Persverklaring: Proscenium-dramakompetisie

LitNet Skole 2024-01-17

Droom jy van toneelspeel op ’n groot verhoog, op televisie, in ’n Hollywood-film, of om te skitter agter ’n mikrofoon? Gee die eerste tree op jou roemryke loopbaan en skryf nou vir die Proscenium-dramakompetisie in!

Persverklaring: Kommer oor Regspraktykraad se besluit oor slegs Engels vir toelatingseksamens – SA Akademie vir Wetenskap en Kuns

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2024-01-16

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het met groot kommer verneem van die Regspraktykraad se onlangse besluit dat alle toelatingseksamens van 2024 af slegs in Engels afgeneem sal word. | The SA Academy of Science and Art has learnt with great concern of the Legal Practice Council’s recent decision that from 2024 all entrance examinations will only be conducted in English. 

LitNet is 25

LitNet Nuusbrief 2024-01-12

LitNet is 25

Pasverskyn: Elle-reeks omnibus 4 deur Christien Neser

LitNet Boeke en skrywers 2024-01-11

In hierdie boeke in die Elle-reeks is daar superhipermega-avonture wat op Elle en haar pelle wag … insluitend ’n nuwe storie! Sy het pas ’n heerlike matriekvakansie gehad en nou wag die realiteite van die wêreld buite skool op haar. Watter keuses moet sy maak en wat gaan die toekoms vir haar inhou? ’n Splinternuwe boek in die Elle-reeks!

Press release | Persverklaring: Die fel omstrede kroon van Edward II en Gaveston

LitNet Teater 2024-01-09

Performed in Afrikaans with English surtitles, this exciting drama is loosely based on Christopher Marlowe's Edward II of 1594. | Wat beteken dit om ’n kroon te dra en dan, hoe versoen jy as koning jou eie behoeftes met die verwagtinge van die adel en die gepeupel, asook dié van jou vrou en kind?

Seisoengroete aan die einde van 2023

LitNet Menings 2023-12-22

Seisoengroete aan die einde van 2023: LitNet wens al sy lesers en bydraers ’n salige feestyd aan die einde van hierdie jaar toe.

LitNet: Die groot vraag

LitNet Nuusbrief 2023-12-21

LitNet: Die groot vraag

Pasverskyn: Die hond met die stert sonder swaai deur Paula Fourie en Emily House

LitNet Boeke en skrywers 2023-12-21

Jakkals word wakker met ’n stert wat nie wil swaai nie. Is sy dalk siek? Kan ’n hond se stert net skielik breek? Haar mense is bekommerd, maar dis Lolliepop, Jakkals se beste maat, wat raai wat fout is. Hulle twee swem mos graag in die dam, waar Jakkals duik en rol soos ’n wafferse walvis. Al wat Jakkals nodig het om beter te word, is iemand wat verstaan, soos Lolliepop!

Persverklaring: WOW Marlene!

LitNet Leefstyl 2023-12-21

Kunstekaap se uitvoerende hoof, Marlene le Roux, het Dinsdag, 19 Desember, ’n Women of Wonder (WOW)-toekenning ontvang by ’n glansryke gala-dinee by die President Hotel in Kaapstad.

Press release: NB Publishers’ tribute to Fatima Sydow

LitNet In memoriam 2023-12-20

In memoriam | Fatima Sydow, a cook and former caterer, possessed a rare talent of using her food to unite people. Her infectious love of both cooking and humanity radiated through every dish, bringing joy to countless individuals around South Africa.

Press release: AVBOB Poetry, building a community of poets

LitNet Books and writers 2023-12-19

Apart from being a platform on which South Africans from all walks can express themselves, the AVBOB Poetry Library has become an essential resource for readers and writers of poetry, helping aspiring poets to learn their craft and sharpen their skills. In this way, the AVBOB Poetry Project is fostering a community of poets across the country.

Press release: Celebrate New Year’s Eve at The Baxter

LitNet Teater 2023-12-19

True to tradition, the season’s festivities will peak with the popular New Year’s Eve party held after the performances on 31 December 2023. Audiences will be treated to magnificent revelry, partying into the New Year with these well-loved Cape Town legends.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid 2-vraestel en memo, vierde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-12-19

Is jy binnekort in graad 10 en gaan jy Wiskundige Geletterdheid as vak neem? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Anne Langeveld is daar voorbeelde wat – as jy na die prent met die dobbelstene kyk! – jou met waarskynlikheidsomme kan help. Ons weet die waarskynlikheid dat jy nóú Wiskundesomme gaan doen is nul, maar onthou om volgende jaar, as jy vir die eksamen moet voorberei, hierso vir oefenvraestelle te kom soek.

Persverklaring: Nog vyf suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds

LitNet PEN Afrikaans 2023-12-14

PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende vyf vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word.

Press release: Liewe Heksie vang vis at The Baxter

LitNet Lifestyle and entertainment 2023-12-14

The beloved Afrikaans children’s classic Liewe Heksie vang vis, performed by Margit Meyer-Rödenbeck, flies into The Baxter for a short season this summer from 13 to 21 December 2023 at 10:00 and 12:00.

Top