LitNet

LitNet

Graad 8: Wiskundevraestel en memorandum, kwartaal 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-02-12

As jy vanjaar in graad 8 is, is jy besig om hoër en hoër deur jou skoolloopbaan te vorder. In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt moet jy juis in die eerste vraag getalle in stygende orde rangskik. Klik hier om die vraestel af te laai. Laat jou ouers solank opkyk om te sien hoe jou wiskundepunte hierdie kwartaal so hoog soos ’n lugballon die lug in klim.

LitNet: Jou teater

LitNet Nuusbrief 2024-02-09

LitNet: Jou teater

Press release: Fabulous February at the Drama Factory

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-02-06

The Drama Factory presents a fabulous February programme which offers audiences a delicious selection of comedy, music and entertainment for the younger ones, including Reünie with Frank Opperman and A vegan killed my marriage with Aaron McIlroy.

Persverklaring: Adam Small-fees 2024

LitNet Feeste 2024-02-06

Die Adam Small-fees van 2024 vind van 23 tot 25 Februarie plaas te Pniel. Knoop die datum in jou oor!

Press release: Announcement of the winner of the Philida Literary Award in 2024

LitNet Books and writers 2024-02-06

Today, on the ninth anniversary of André Brink’s death, we pay tribute to his life and work and announce that the Philida Literary Award, established in his memory in 2020, goes to Penny Haw and is awarded to her for an oeuvre of literary excellence.

Press release: Stellenbosch Chamber Music Festival’s (SICMF) early-bird special!

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-02-06

Die aanlyn studenteportaal is nou oop en studente wat voor 16 Februarie 2024 registreer kwalifiseer vir ’n spesiale aanbod. | The online student entry portal  is now open and students who enroll on or before 16 February 2024 will qualify for the early-bird special.

Graad 7: Wiskunde-werkopdrag 1 en memo, kwartaal 1

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2024-02-06

As jy in graad 7 is, weet jy teen hierdie tyd dat die getal 7 ’n priem- en ’n onewe getal is. As jy nog meer van al die res van die natuurlike (en telgetalle) wil leer, kan jy Wilhelm du Toit se vraestel en memorandum gratis hier aflaai en voorberei vir jou eerste kwartaal se toets.

Persverklaring: SA Akademiepryse 2024 | Oproep om nominasies

LitNet Akademies en skole 2024-02-06

Die sluitingsdatum vir nominasies is 15 Februarie 2024, tensy anders in die dokument vermeld. ’n Nomineerder en sekondant, en ook die kandidaat, hoef nie ’n lid van die Akademie te wees nie.

Pasverskyn: Twa die tydloper deur Anoeschka von Meck

LitNet Boeke en skrywers 2024-02-06

Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke en paaie nie, maar juis daar waar min ooit die moed sal hê om hul toekoms te gaan haal.

Persverklaring: AfriSnaaks, jou lekker ding!

LitNet Teater 2024-02-06

Komediant, radio-omroeper en all-round entertainer Wayne McKay is weer op die planke te sien in sy nuwe show AfriSnaaks. Bring jou vriende en familie om unieke stories te kom geniet wat highlight hoe taal, kultuur en gemeenskap ôs geïnspireer het en ôs maak wie ôs is. 

Voorblad: Boekbekendstelling met Hannes Visser en Igno van Niekerk by NALN | 15 Februarie 2024

LitNet Boeke en skrywers 2024-02-06

Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Hannes Visser se misdaadroman Voorblad, wat onlangs verskyn het. Igno van Niekerk, skrywer en bekende spreker, is Hannes se gespreksgenoot. Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum | 15 Februarie 2024

Persverklaring: Laerskool Noord, die komedie, toer voort!

LitNet Teater 2024-02-05

Na meer as 80 vertoning en amper twee jaar op die pad is die komedie Laerskool Noord weereens op die pad, maar op sy laaste rondtes.

Persverklaring: Verskeie bekroonde produksies by KKNK te sien

LitNet KKNK 2024-02-04

Teaterliefhebbers kan uitsien na verskeie bekroonde teaterproduksies van feeste regoor Suid-Afrika wat by die KKNK te sien is. Die 28ste KKNK word van Saterdag 23 tot Sondag 31 Maart 2024 op Oudtshoorn aangebied.

Press release: Rosalind Butler’s new South African play Expelled at The Baxter premieres on 7 February

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-02-01

Expelled is a family drama which focuses on the largely ungoverned world of social media. Alex, a Matric pupil at an elite school, gets caught up in a viral scandal and is suspended. Once shared, lives alter in seconds. This production is a must-see for all high school learners who make use of social media, and for their parents wading through the minefield – and to this end significant school learner discounts will be on offer.

Uitnodiging | Oerlied-bekendstellingskonsert: ’n korehuldeblyk om Internasionale Moedertaaldag te vier

LitNet Musiek 2024-02-01

Die SBA nooi u uit na die Oerlied-bekendstellingskonsert, ’n korehuldeblyk aan Afrikaans erfenis om Internasionale Moedertaaldag te vier op 24 Februarie 2024 by die Endlersaal in Stellenbosch. Met Lynelle Kenned, Tribal Echo Trio, Lyntjie Jaars, Gertruide Lombaard en gesogte gemeenskapskore, onder leiding van die bekende Zenobia Kloppers.

Top