U word uitgenooi na die volgende lesing van Alex Duffey:
TEMA: Die oostelike fasade van Kerkplein deur die jare
Vanaf Dinsdag 26 Maart 2024 om 18:00 te sien op:
https://www.youtube.com/channel/UCp7S5UyyEazdGABB7owx2Hg of https://www.facebook.com/saakademie/
Klik hier om ’n groter weergawe van onderstaande uitnodiging te sien.

Al die vorige lesings van Alex Duffey is steeds op die bogenoemde twee platforms van die Akademie te sien.

