Kroonboek: Bybelblokraaie deur Heidri Mittendorf

  • 0

Bybelblokraaie
Heidri Mittendorf

Uitgewer: Lux Verbi
ISBN: 9780796323323

Heidri Mittendorf is ’n bekende en ervare blokkiesraaiselkenner en -opsteller. Bybelblokraaie bevat 70 blokraaie wat opgelos moet word met leidrade wat in die Bybel nageslaan kan word, asook 10 woordsoeke gebaseer op temas uit die Bybel. Al die antwoorde word ook verskaf. Dit sal ure se blokraaigenot aan blokraailiefhebbers verskaf. 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top