Middeleeuse filosofie deur Johann Beukes: ’n lesersindruk
2020-09-01"Gelukkig is daar nog uitgewerye wat hulle geloof in Afrikaans as akademiese taal behou het."
Afrikaans: Vind daar onteiening plaas?
2020-08-25"Tensy daar spoedig ’n kentering in Afrikaansgeledere kom, gaan Afrikaans in ’n al kleiner mindere mate, ten minste wat woordeskat betref, van Engels onderskeibaar wees en is Afrikaans se uiteindelike ondergang verseker."
Enkele opmerkings oor die skilder Edvard Munch
2020-07-15"My dank aan Jo-Marie Claassen vir ’n uitstekende artikel oor een van die werklik treffende en invloedryke skilderye (LitNet 14 Julie 2020). Hier volg enkele tersaaklike opmerkings, asook aanhalings uit Ulrich Bischoff se boek Edvard Munch, 1863–1944."
’n Manifes vir Afrikaans
2020-05-28"Afrikaans word nie net aan universiteite deur verengelsing bedreig nie; dit geld ook vir skoolonderrig. En Afrikaans word nie slegs in die onderwyssektor afgeskaal nie, maar in alle staats-, openbare en selfs privaat sektore. In ’n poging om die situasie te beredder, word ’n konsep-Afrikaansmanifes hiermee as ’n werks- of gespreksdokument voorgelê."
Die katedraal Notre-Dame de Paris
2019-04-16"Die katedraal Notre-Dame de Paris is pas deels deur ’n brand verwoes."
Afrikaans: Drie werklikhede
2019-03-19"Die punt is: Afrikaans het 'n eerbare toekoms as 'n taal uit eie reg slegs as Afrikaansinstansies en alle Afrikaanssprekendes wat taaltrots het, sonder versuim pleidooie lewer vir suiwer(der) Afrikaans en daadwerklike pogings aanwend om suiwer(der) Afrikaans te praat en te skryf."
Universiteit Stellenbosch as akademiese onderneming
2015-10-05 Op LitNet is die debat oor die Universiteit Stellenbosch (US) tot dusver hoofsaaklik in Engels gevoer. Ek vind dit eienaardig, nie net omdat LitNet hoofsaaklik Afrikaanse teks publiseer nie, maar ook omdat gepoog word om die lot van 'n eens voortreflike Afrikaanse universiteit met propaganda in veral Engels te beïnvloed. Dié propaganda word by uitstek […]Robert Conquest is dood
2015-08-24 Robert Conquest (15.07.1917 – 3.08.2015) is oorlede. Hy is veral vanweë sy boeke oor die Sowjetunie en by name Josef Stalin (1879-1953) bekend. Hierdie boeke is eintlik 'n uitvloeisel van voortgesette navorsing na voltooiing van sy doktorale proefskrif. Hy het baanbrekerswerk gedoen deur die afgryslikhede van 'n kommunistiese bewind wêreldkundig te maak, bv die groot […]Gustav Klimt, Edvard Munch en Alma Mahler
2015-08-03"Hoeveel beter sou Mahler nie as komponis gevaar het as hy nie met die egosentiese, histeries-neigende, alkoholistiese Alma getroud was nie?"