Johannes Comestor

Skrywer op SêNet

Diana Cooper, die eerste lady Di

Johannes Comestor 2013-03-14 "Sy was eksentriek, eksoties, uitdagend, selfversekerd, onselfbewus, oorspronklik (dus geen na-aper nie), maar ook dikwels respekloos, onbeskof, ledig, verveeld, onvergenoegd en rusteloos."

Die Wouter-faktor

Johannes Comestor 2013-03-12 Aan diegene wat nuut op SêNet is, wil ek 'n bietjie agtergrond oor Wouter gee en daarmee sommer ook SêNetters van weleer se geheue verfris.

Die geval Wouter

Johannes Comestor 2013-03-12 Dit is letterlik reeds dekades dat ek werke deur en oor Franz Kafka en Albert Camus lees.

Albert Camus se pes of plaag

Johannes Comestor 2013-03-07 Die HAT definieer 'n epidemie as: "Besmetlike siekte wat hom vinnig oor 'n groot gebied uitbrei en na 'n tyd ... verdwyn."

Repliek op Stoffel van der Merwe se pro-FW de Klerk-opmerkings

Johannes Comestor 2013-03-01 Dit is seker so dat nie net konserwatiewes vir De Klerk tot leier van die Nasionale Party verkies het nie.

Nancy Astor herbesoek

Johannes Comestor 2013-02-28 "Nannie Witcher Langhorne is in Danville, Virginia, gebore. Nannie het Nancy geword nadat sy in 1905 finaal Londen toe is."

Die legendariese Nancy Astor

Johannes Comestor 2013-02-26 "She has one of those minds that work from association to association, and therefore spreads sideways with extreme rapidity ... It was like playing squash with a dish of scrambled eggs."

Abraham Lincoln ontmasker?

Johannes Comestor 2013-02-21 "Dit kan bevraagteken word of Lincoln, soos dikwels sonder meer beweer word, die beste Amerikaanse president was."

Hoeveel kaf in Kafka?

Johannes Comestor 2013-02-18 "Die hoofindruk wat Kafta se werk laat, is dié van troosteloosheid en uitsigloosheid."

Israel en die Balfour-verklaring

Johannes Comestor 2013-02-12 "Wat nie betwyfel kan word nie, is dat baie indiwidue en instansies meegewerk het om Israel tot stand te bring, te ontwikkel en voortdurend teen vernietiging te beskerm."

Luciano Floridi oor die inligtingverskynsel

Johannes Comestor 2013-02-06 "Inligting voed die gees. Dit is verbasend hoe baie geld en tyd mense deesdae bestee om die toevloei van inligting te verseker."

Die intellektuele gasvryheid van Robert Ingersoll

Johannes Comestor 2013-02-04 "Die redes vir Ingersoll se ongewildheid in sommige kringe blyk duidelik."

Blade Nzimande en William Makgoba: "Two Frankenstein's monsters"

Johannes Comestor 2013-01-29 "Soos voorspel kon word, gaan dit vir hierdie komitee eerder om politieke as akademiese sake: rassisme, seksisme, diskriminasie en transformasie."

Om die dood te vrees of nie

Johannes Comestor 2013-01-25 Sy aanvangsin het bekendheid verwerf: "I don't believe in God, but I miss him."
Top