Johannes Comestor2013-01-18Hitchens het onwrikbaar 'n ateïs gebly. Sommige van die religieuses aan wie hy aanstoot gegee het, het hom verblyf in die hel toegewens.
Johannes Comestor2013-01-15Sover ek kan vasstel, het ek nog nie eintlik oor Kingsley Amis (1922-1995) en sy seun, Martin (gebore in 1949), op SêNet geskryf nie.
Johannes Comestor2012-12-05"Om 'n huwelik te laat slaag, moet 'n mens toegeeflik wees en daarmee volhou. Holbrook se boek verg 'n soortgelyke benadering."
Johannes Comestor2012-11-30Churchill: "A single glass of champagne imparts a feeling of exhilaration. The nerves are braced: the imagination is agreeably stirred; the wits become more nimble"
Johannes Comestor2012-11-22'n Mens moet daarteen waak om jouself interessant te vind en veral om te veronderstel dat ander mense in jou doen en late belangstel. My bestaan is tydelik en wat ek dink, is opsioneel. Sankovitch verlustig haar egter in haar wêreldjie en deel dit as kosbare kleinode met die leser.
Johannes Comestor2012-11-19Vir my was daar drie woordwinste in hierdie boek. Wanneer iets bestudeer word soos hy nou lyk, word dit 'n heterdaadstudie genoem (p 125). 'n "Black hole" is 'n gravitasiekolk en 'n "early bird" is 'n doutrapper (p 118). Is laasgenoemde woord nie pragtig nie?
Johannes Comestor2012-11-15Nadat 'n mens Henry James (1843-1916) se literêre werk, bv sommige van sy romans, gelees het, maak dit sin om bv die omvattende biografie oor James deur Sheldon Novick (vol 1, 1996; vol 2, 2007) te lees.
Johannes Comestor2012-11-06"Van der Ross maak gewag van 'n belangrike oorweging, naamlik dat slawerny beoordeel moet word in die konteks van wat aanvaarbaar in daardie tyd was."