Onvertelde stories van Afrikaans
2012-10-18 "Eerstens is dit 'n viering van Afrikaans. Tweedens is die teks die vrug van veldwerk."
Nancy Mitford se verlore liefde
2012-09-20 "Sy het ook sterk anti-Amerikaanse gevoelens gekoester toe Wes-Europa in die Tweede Wêreldoorlog aanvanklik aan sy eie lot oorgelaat is."
Lydia Lopokova, Bloomsbury se balletdanser
2012-09-18 "Bloomsbury is die naam van ’n groep literêre en ander kunstenaars, veral skilders, wat hoofsaaklik in die eerste helfte van die vorige eeu in Engeland bedrywig was."
Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1945-1962, deel 1
2012-09-14 "Die toestand van die Britse na-oorlogse massa herinner aan wat tans plaaslik ervaar word."
Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1945-1962, deel 2
2012-09-14 "Jan Smuts het Duitsland in 1946 besoek en die Senaat toegespreek."
Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1939-1945, deel 1
2012-09-12 "Die Amerikaanse ambassadeur in Londen, Joseph Kennedy (JFK se pa) wek deurgaans ’n swak indruk by Harold. Jan Smuts beïndruk hom ook nie juis nie."
Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1939-1945, deel 2
2012-09-12 "Hierin is daar dalk ’n boodskap vir blankes in die nuwe Suid-Afrika ..."
Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1930-1939, deel 1
2012-09-10 "Entoesiastiese lesers van Harold se geskrifte sou die oorspronlike uitgawe verkies en hulle leesavontuur dan met die tweede uitgawe aanvul."
Harold Nicolson se dagboek en briewe, 1930-1939, deel 2
2012-09-10 "Die soort elitisme wat Harold aangehang het, was nie aan afkoms te danke nie, maar is deur eie inspanning verwerf en daarom het dit sekerlik verdienste."
Die liefde vir wysheid
2012-09-06 "Wysbegeerte/filosofie beteken letterlik nie liefde vir kennis nie, maar liefde vir wysheid."
Die Fees, deel 4: Die fisante
2012-09-03 "Die fisante laat my aan die blankes, veral die Afrikaners, in die nuwe Suid-Afrika dink. My hart bloei vir hulle; in die besonder vir ons wat nie kan of wil aanpas nie."Die Fees, deel 3: PG du Plessis se seggingskrag
2012-08-29 "In hierdie derde skrywe oor PG du Plessis se Fees van die Ongenooides (Kaapstad: Tafelberg, 2011) gaan ek die seggingskrag van sy Afrikaans aantoon deur sinne uit sy roman aan te haal."
