Mossie by die venster
2026-11-19"daar’s ’n mossie in die vensterbank
God hou selfs die kleinste vas"
Skuil in stilte
2026-09-16"want slegs die dwaas
in sy eie geraas
dink hy weet
terwyl hy niks weet nie."
Vleuels van ’n moeë eggo
2026-09-10"wat die teken is
van weerloosheid
van ’n slegte besluit
wat met ’n kruk loop"
Stof in my oë
2026-06-04"tussen die gerammel
wat my nooit gepla het nie
maar vanoggend
is hier ’n fout"
Tyd loop uit die vertrek uit
2026-05-14"Soos die verderf begin
in die liggaam,
begin die vergeet in gedagtes."

