Johan van der Merwe

My briewe wat nooit gestuur is nie

Johan van der Merwe Poësie 2024-09-05

"om in eenvoud
verby te hou
om nederig van gees
te wees
sodat ons pad oop is"

As ek sterf

Johan van der Merwe Poësie 2024-08-29

"ek swerf na waarheid
na vrede en liefde
waar blomme groei"

My drome

Johan van der Merwe Poësie 2024-08-01

"om net te weet
ek is bevry
van my"

Kastele in die lug

Johan van der Merwe Poësie 2024-07-25

"drome is nie werklikheid nie
slegs jou kastele
in die lug
as jy dit vergeet
kom jy dalk nooit terug."

Ver weeskind

Johan van der Merwe Poësie 2024-07-18

"toe ek baie alleen was
hier tussen woorde
tussen wrede mense
toe sy vir my lig gegee het."

Slawehuis van ons gewoontes

Johan van der Merwe Poësie 2024-06-05

"Die trekklavier se klanke is sag
die note duidelik
die melodie betowerend
terwyl my hart gedigte skryf"

Glasskerwe

Johan van der Merwe Poësie 2024-05-30

"as ek sluk aan asems
wat om my fluister
oor lewe en dood"

Hierdie spieël

Johan van der Merwe Poësie 2024-05-22

"dan sal ons alles weet
wat versteek is
agter hierdie spieël"

Ek sien nie Jesus nie

Johan van der Merwe Poësie 2024-05-16

"Hy is die weg nie jy nie,
Hy is die waarheid nie jy nie,
Hy is die lewe, nie jy nie."

Ou spore

Johan van der Merwe Poësie 2024-05-08

"want God is groot en goed
die Duiwel is ’n bliksem
wat lieg en bedrieg"

As moeg gedaan is

Johan van der Merwe Poësie 2024-04-03

"Ek sit in ’n smal stegie
van benoude gedagtes
oor tyd wat so jaag
al teen die berg af
al teen my hart af"

Rylopers

Johan van der Merwe Poësie 2024-01-17

"Ons is rylopers na môre
na oormôre en verder,
iewers vorentoe die skeiding"

Jesus red my

Johan van der Merwe Poësie 2024-01-11

"sodat ek weet
om nooit te vergeet,
Jesus red my
eintlik van myself."

Ons dans as sy sing

Johan van der Merwe Poësie 2023-12-21

"sy is woorde wat skuil
in vreugde as ons sing
sy is inspirasie wat ons gee
want
sy is woorde –"

Ek hunker na woorde

Johan van der Merwe Poësie 2023-11-16

"tog is die wind genadig
soos die God van die Bybel
wat nie die riet sal breek
of die lamp se pit sal uitblus nie"

Top