Op soek na Jacobus Verster: ’n onderhoud met François Verster
2019-07-24"Ek weet nie of dit nou belangriker is as tevore nie, maar ek dink wel baie Suid-Afrikaners dink nou meer oor hulle plek in die land. ... Verder migreer ons wat duisende jare gelede hiervandaan na Europa getrek het, en toe weer hier kom woon het, nou weer na ander geografiese en kulturele gebiede. Ons geskiedenis is dus deel van die globale migrasiegeskiedenis van homo sapiens."
Illuminating lives: ‘n Ongewone boek uit ‘n buitengewone hoek
2018-11-27"Hierdie boek is op die keper beskou, ’n dapper bydrae tot die opvoeding van die instinktiewe altru Altans, die tipe wat werklik lief is vir lees. Veral oor die stemme uit die verlede."
Lig maar elke klip op, anders sal hulle uitroep: oor die gevare van sekondêre navorsing – met besondere verwysing na Skepelinge deur Karel Schoeman, en ’n tereggestelde slaaf
2018-10-25"Wát is die waarheid? En wat ís waarheid? Of wié se waarheid is dit?"
A feast from nature deur Renata Coetzee: ’n resensie
2018-08-01"A feast from nature is ’n fees om te lees, en ’n verrykende kenniservaring, maar daar is iets méér ... dalk ’n eggo uit ’n gedeelde verlede wat alle mense kan waardeer. Mag Renata Coetzee se bydrae tot ons geskiedenis ons help om ’n groter begrip van mekaar te ontwikkel en sodoende ’n beter toekoms te beding."
Pioneers of the Dorsland deur PJ van der Merwe: ’n resensie
2018-06-25"Vir my persoonlik het die bewaring van elke stukkie van ons landgenote se stories besondere betekenis, want ek is bekommerd dat ons hulle gaan vergeet."
Bonita Avenue deur Peter Buwalda: ’n resensie
2018-02-08"Dus, ’n familiesage wat vir die Afrikaanse leser aangebied word deurdat Zandra Bezuidenhout, ervare en bekende vertaler, die Nederlandse teks – reeds in 2010 gepubliseer – vernuftig in Afrikaans omgeskakel het."
’n Besoek aan die Zuid-Afrika Huis – en omswerwinge in Holland
2017-10-17"My missie was meerledig: ek wou in my hoedanigheid as maatskappy-argivaris van Naspers die argief en biblioteek van die Stichting Zuid-Afrika Huis besoek, en as daar tyd is ook ’n draai maak by ’s-Hertogenbosch, die stad waar my stamvader Jacobus Verster gewoon het voordat hy gedurende die tweede helfte van die 18de eeu na die Kaap gekom het."
Wintersrust deur Joyce Kotzè: ’n resensie
2017-10-13"Dis sonder pretensies van literêre gloeiings. Dit probeer nie pedagogies inlig nie, maar dit getuig van goeie kennis van die betrokke historiese milieu en tydgees."
Die groot drie: ’n onderhoud met François Verster
2017-08-14"Die gevaar van satire is net dat jy nie die mán te veel moet speel nie, eerder die bal – val die onreg aan wat gepleeg word, nie alewig die persoon wat dit pleeg nie, anders kan die simpatie na die oortreder verskuif."
Franschhoekfees 2017: Is ’n plot ’n plan?
2017-05-23"Maar wat saak maak, is wat die drie rillermeesters sê, en Nicol sê as hy nie weet hoe om die verhaal af te sluit nie, los hy dit. Die manuskrip fermenteer dus vir ’n week of selfs ’n maand totdat ’n werkbare einde hom aanmeld."
Karel Schoeman: Historiese romans en die historiese raamwerk
2017-05-02"Watter insigte bied die romanskrywer aan die geskiedenisstudent?"
’n Fees vir Adam Small: Pniël se tafels was vol gedek
2017-02-28Miskien het Adam Small vir ’n langnaweek afgekom aarde toe, om sy vingers deur die rooi grond te trek en die soepel klanke van ’n meerstemmige taal op die windjie te hoor. “Pniël, Piniël, Pniél,” klink dit op, en dan lag iemand sag – en roep: “Sê, sê, sê ... sê sjibbolet!”
Foto's: De Malle BoekBazaar 2016
2016-08-15Die jaarlikse BoekBazaar het verlede week by De Malle Meul op Philadelphia plaasgevind.
Boekbekendstelling: Twee digter-literators maak ‘n wintersoggend warm
2016-07-14"Odendaal se bundel is ‘n keur uit dié rubrieke wat hy vir Bloemnuus en Volksblad geskryf het ..."
Boekresensie: Die skaalmodel deur Anneli Groenewald
2016-07-12"Voorspoed aan Anneli Groenewald, mag sy as romansier van krag tot krag gaan ná hierdie belowende debuut, mag die tragiek van ons kwynende museums tot soveel moontlik lesers se gewetens spreek ..."

