Corlia Fourie (1944–)
2019-10-07"My pa, Mikro, se skoene was groot om vol te staan, iets wat ek nie noodwendig wou doen nie. Ek wou nooit ’n skrywer wees nie. Ek het ’n joernalis geword, want as ek dan moet skryf, wou ek met feite werk."
Harry Kalmer (1956–2019)
2019-08-14"Die proses is baie belangriker as die eindproduk. Ek skryf nie vir roem en eer nie, maar vir myself." Harry Kalmer se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
Cas Vos (1945–)
2019-08-01"Skryf is vir my om tussen woorde asem te haal. My werk is woorde, en skrywe is ’n manier om tot myself te kom. Vir my is dit baie noodsaaklik. Dis ’n doelbewuste bevrydende daad." Cas Vos se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
Alexander Strachan (1955–)
2019-06-26"Die motto van my lewe is die eerste sin van Die Jakkalsjagter: ‘As ’n mens aanhou beweeg is daar nie eensaamheid nie ...’”
Paula (1907–1996)
2019-05-07"Ek is nie verbaas oor die volgehoue belangstelling in my liefdesverhale nie. ’n Mooi liefdesverhaal verouder nie." Lees oor die lewe en werk van Paula in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Malene Breytenbach (1948–)
2019-04-26“Die vreugde om gepubliseer te word, is net so lekker, indien nie lekkerder nie, as om graad te verwerf.”
Eben Venter (1954–)
2019-04-17"Die regte woord op die regte plek is soos ’n kort, vinnige, wellustige soen." Lees oor Eben Venter se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Lina Spies (1939–)
2019-04-11"By die skryf van gedigte moet jy jou eie stem vind voordat jy jouself met reg ’n digter kan noem. In dié sin is jy as digter onlosmaaklik verbonde aan jou teks, maar jou menswees kan jy nooit ten volle uitsê in jou poësie nie." Lees oor Lina Spies se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Peet Venter (1940–)
2019-02-07“Die misdaadroman leen hom by uitstek tot vinnige, volgehoue aksie en spanning. ’n Mens moet jou storie ken om dit reg te kry. Jy moet jou leser binne die eerste sin of twee vasvang, en nie weer laat los tot die einde nie.” Peet Venter se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk.
François Bloemhof (1962–)
2019-01-24"As skrywer is ek hier om stories te vertel, om mense ’n paar uur uit hul voorspelbare lewe te ontvoer. As mens is ek hopelik hier om ander mense elke nou en dan ’n bietjie beter te laat voel." François Bloemhof se profiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum in nou bygewerk.
Dana Snyman (1963–)
2019-01-10“Stories is soos brood vir die hart. ’n Mens het stories nodig soos jy water nodig het – as jy ’n betekenisvolle lewe wil lei. Stories is groter as mense.” Dana Snyman se skrywersprofiel in LitNet se ATKV-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
Irma Joubert (1947–)
2018-12-20“Ek skryf oor gewone mense wat in moeilike tye liefde vind.” Lees oor Irma Joubert se lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Miemie-Louw Theron (1898–1992)
2018-11-29Lees oor die lewe en werk van Miemie-Louw Theron in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.
Reza de Wet (1952–2012)
2018-10-10"Ek het ’n groot liefde vir my taal. Dit het ’n ryk tekstuur en baie kleurryke en verbeeldingryke idiome. Om in Engels te skryf, is nie so ’n intieme ondervinding nie." Lees oor Reza de Wet se lewe en werk in haar ATKV|LitNet-Skrywersalbum.
Lerina Erasmus (1946–2018)
2018-09-13“Jy moet mense so laat glo in jou storie dat hulle deel word daarvan.” Lerina Erasmus is op 20 Augustus 2018 oorlede. Lees oor haar lewe en werk in LitNet se ATKV-Skrywersalbum.

