Cornelius Henn

Ek leef meestal op my boot op die oop see saam met my kat Dawnie en gaan net af en toe by Waiheke-eiland, naby Auckland, aan wal om voorraad aan te vul. My diepste wortels bly in Afrika – Boer en katoliek gebore. In ons Skepper se genade sal ek dit altyd wees. Vanuit hierdie wortels en my lewe op die water skryf ek my gedagtes oor vaderskap, geestelikheid en die reis saam met ander harte op verskillende paaie. Ek is dankbaar dat ek jare gelede al bydraes op LitNet kon lewer en dat ek nou weer stukkies van my reis kan deel.

Francois: Die Vrou op die Pilaar

Cornelius Henn 2013-03-04 Toe 'n Spaanse soldaat later deur die fort geloop het, het hy die beeld van moeder Maria op die muur gesien.  Hy roep toe die ander manne om te kom kyk. Ja, daar is dit voor hul oë!

Trøllabundin

Cornelius Henn 2013-03-01 Eivør is in die Faroe-eilande gebore en getooi. Vandag is sy een van die Ysland se begaafste divas.

Die Goeie Nuus!

Cornelius Henn 2013-02-27 Geruime tyd reeds vaar jy teen my uit so asof ek jou iewers sou wou ontwyk met dit wat ek onder die Goeie Nuus verstaan.

Die waarheid omtrent gelowiges

Cornelius Henn 2013-02-20 Die werf word nou reeds vir jare lank deur 'n bose bende getreiter - die welberugte en sogenaamde "ware gelowiges".

Die hart van 'n taal

Cornelius Henn 2013-02-12 Gun my asseblief die geleentheid om weer so met 'n Kaapse draai by my volgende vrae te kom.

Afrikanerskap, 'n Voortrekkererfenis - opnuut gegraveer

Cornelius Henn 2013-02-08 Ek twyfel of ons Voortrekkervoorouers enige erg aan die Taalmonument in die Kaap so hê.

Afrikanerskap: ’n Voortrekkererfenis

Cornelius Henn 2013-02-06 Verskoon asseblief my nuuskierigheid - met alle respek; waarom onderskei julle here nie soos dit hoort onder meer tussen die Kaapses en die Boere nie?

Lalalalalalalalah ...

Cornelius Henn 2012-12-12 Dis byna alweer Kersfees ... eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense 'n welbehae!

Trienie Mahne: Jou geveinsdheid

Cornelius Henn 2012-12-10 En dis die "bediening" as jy so daarna wil verwys, wat ek hier bring ... geloof is 'n innerlike en geheel persoonlike belewenis ...

Trienie Mahne: Die Kobus de Klerk-geval

Cornelius Henn 2012-12-06 Dis regtigwaar asof jy enigeen wat bloot lippe diens aan 'n '3 enige' doen saam in jou kamp soek.

'n Inklusiewe Kersboodskap aan elkeen

Cornelius Henn 2012-11-27 So kan 'n mens die sommetjie aanhou deel en besef dat selfs die koudste hart denkbaar 'n liggie is wat die duister in die ganse Kosmos kan verdryf.

Thys Human en Kobus de Klerk-sindroom

Cornelius Henn 2012-11-19 Hoe kon enige ander naby weet toe Gé Korsten die dag desperaat geraak het?

Gé Korsten en Ralph Rabie

Cornelius Henn 2012-11-19 Net drie jaar na Gé het Ralph gegaan. Die ooreenstemming in vele opsig baie nou tussen hierdie twee Afrikaner maestro's; albei dalk ook ewe moeg geraak om hul sirkusdiertoertjies vir die gehoor te speel ...

Johannes Kerkorrel: Die Anderkant

Cornelius Henn 2012-11-12 "Ek sal Johannes Kerkorrel altyd onthou as een van die eerste Afrikaanse plate wat ek gekoop het; sag, poëties, die hart wat die intensionele wreedheid van ons waarneembare wêreld bloot kon lê ... al lê die berge nog so blou ..."

Heer Charles Darwin en ons groeiende aarde

Cornelius Henn 2012-11-05 "Besondere waarnemer wat hy was het die heer Charles Darwin op 'n keer veronderstel dat die aarde in werklikheid besig is om soos 'n ballon op te blaas."
Top