Cornelius Henn

Ek leef meestal op my boot op die oop see saam met my kat Dawnie en gaan net af en toe by Waiheke-eiland, naby Auckland, aan wal om voorraad aan te vul. My diepste wortels bly in Afrika – Boer en katoliek gebore. In ons Skepper se genade sal ek dit altyd wees. Vanuit hierdie wortels en my lewe op die water skryf ek my gedagtes oor vaderskap, geestelikheid en die reis saam met ander harte op verskillende paaie. Ek is dankbaar dat ek jare gelede al bydraes op LitNet kon lewer en dat ek nou weer stukkies van my reis kan deel.

Ware Anglikaners

Cornelius Henn 2012-11-02 Daar is beslis 'n wesenlike verskil tussen 'n ware Anglikaner (bo of onder) en 'n Boer (wit of swart).

Opgevoede Afrikaners

Cornelius Henn 2012-10-29 "Ek nooi enigeen om vir my te dui waar daar vandag so 'n standaard vir ons Afrikanerkindertjies geleer word."

Onopgevoede Afrikaners

Cornelius Henn 2012-10-26 "Die getwis die afgelope tyd oor wie 'n Afrikaner is of mag wees en wie nie, het weereens hul juiste ondergang onderstreep".

Afrikanerbloed

Cornelius Henn 2012-10-12 'Die waan dat die Afrikaner God se Volk in stede van die Jode is darem al so in ’n mate uitgedien."

Net die twee van ons ...

Cornelius Henn 2012-09-10 "Selfs Henry Oosthuizen met sy deur die een oog kyk na die werklikheid en die byna vergete Aletta (Dr KdK se berugte Alie) is in die prentjie ..."

Interstellêre reisgids

Cornelius Henn 2012-09-05 "Hoe verstommend dat ons kan terugkyk en ons reis kan bedink met die wete dat ons, ’n ieder en ’n elk, so intiem geweef is in die kleed van ons Kosmos."

Sneeugodin (ad infinitum)

Cornelius Henn 2012-09-04 Sneeugodin (ad infinitum)

Spirituele Intelligensie bewys

Cornelius Henn 2012-08-30 Spirituele Intelligensie bewys

Sneeugodin

Cornelius Henn 2012-08-27 Sneeugodin

Bradbury Landing

Cornelius Henn 2012-08-23 Bradbury Landing

Kobus, Kobus, Kobus ...

Cornelius Henn 2012-08-14 "Jare gelede reeds het Kobus gewaarsku dat hy met 'n sogenaamde fenomenale talent besete is om die waarheid behoorlik en met opset skeef te kan trek."

Musikale vrede in gebed

Cornelius Henn 2012-08-13 Ek deel so ’n paar wonderlike oomblikke sonder veel gesprek oor geloof of godsdiens.

Krisdos ee mech mer haydnetsav

Cornelius Henn 2012-08-08 Krisdos ee mech mer haydnetsav

Kobus de Klerk herbesoek

Cornelius Henn 2012-07-30 Kobus de Klerk herbesoek

Krewe gered

Cornelius Henn 2012-07-20 Terwyl die res van ons elke dag se uitdagings in ons eie lewens trotseer is daar darem nog wonderlike harte tussen ons wat die handskoen ook vir die diertjies om ons opneem.
Top