Kitsnaslaan vs ervaring
2012-04-10 Ek onthou Jan Viljoen, prof Christina Landman, Lucas Maree, Steve Hofmeyer ... om maar net enkeles te noem wat onderrigtend hul hart met ons op die werf gedeel het. Nie een van hulle is deur die kitsnaslaanboewe gespaar nie.
Astrale ruimtevaarders
2012-04-03 Astrale Ruimtevaarders besoek die aarde reeds oor millennia heen. Biologies is hulle naverwant aan die mens. Ons kan onsself as 't ware hibried tussen hierdie Ruimtevaarders en spesies soos die Cro-magnon en Neandertal reken.
Eentonige intellektualisme vs naakte haat
2012-03-27 Daar’s eenvoudig geen krag agter jou eentonige intellektualisme nie want jy bulder jou naakte haat soos ’n muur vas teen andersgelowiges en ongelowiges.
Handves vir barmhartigheid
2012-03-23 Op 12 November 2009 is die Handves vir Barmhartigheid deur die skrywer en voormalige non Karen Armstrong onthul.
Spoeg en plak met lemmetjies
2012-03-19 In die ou dae kon mense nie so maklik jou muis oor ’n getikte stuk sleep-kliek-copy&blerts nie.
Die waarheid - nes goud - word nie gekweek nie, maar word skoon gewas van onsuiwerhede
2012-03-19 Dis opmerklik hoe die werf se berugte pararegskundige en paraprediker, alweer op loop is met sy gewone bedrieglike uitleg omtrent Darwin en die evolusieleer en sy eie waarheid daarin te probeer kweek.
Sikloon oor Mosambiekkanaal
2012-03-14 Vir maande lank kyk ek hoe die een sikloon na die ander oor ons Mosambiekkanaal dans.
God se Alomteenwoordige Gees
2012-02-17 Selfs al lyk die mensdom soos 'n swerm sprinkane op trek iewers deur die Karoo, het 'n ieder hul eie asem van God ontvang.
In elke taal en godsdiens bestaan so iemand
2012-02-02 Kobus de Klerk se ywer om ander se vreug in selfsugtigheid te verander.
Gilgamesh, 'n blinde sien met sy stok nes die res van ons ...
2012-01-20 So het 'n slim man op 'n dag geseg

