Die twee honde
2013-05-17 "Dis duidelik; dit wat jy om jou sien en aan ander toedig, is inderdaad 'n refleksie van jouself."
Ons swerftog deur die ruimte (vir Angus, Panda, Chris en almal met harte)
2013-05-15 Chris Hadfield, ’n Kanadese ruimtevaarder wat die afgelope vyf maande bevelvoerder van die Internasionale Ruimtestasie (ISS) was, het hierdie musiekvideo as 'n afskeidsblyk gemaak kort voor sy terugkeer na die aarde.
Godsdiens sonder grense
2013-05-03 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, die Skepper van hemel en aarde, woon nie in tempels met hande gemaak nie.
Jaco, my Afrikanertrots ...
2013-05-02 Vyandigheid teenoor Afrikaans binne, is net so dodelik vir Afrikaans buite Mzansi, as wat dit vir die Afrikaner in ieder geval is.
"Talle sterf in bloedige maand in Irak"
2013-04-30 Ek nooi enigeen hier om Suid-Afrika se misdaadstatistiek vir April 2013, ook hier te plaas.
God help onse Afrikaners ...
2013-04-26 Waar gaan Irene van Niekerk, vandag dubbel burgerskap kry om haar uit haar omstandighede te red?
Apartheid-nostalgia uit Soweto
2013-04-25 Die volgende stukkie logika is spesiaal vir almal wat deur die korporatiewe media gebreinspoel is, en reken 'n mens moet regs wees om vir jouself te kan dink.
FW de Klerk en die Afrikaner
2013-04-19 Onder hoofde "Why South Africans owes a huge debt to the Iron Lady", erken FW de Klerk ruiterlik dat hy die Afrikaner, per sy eie definisie hierbo, se onafhanklikheid aan die Ystervrou en Ingeland geabdikeer het.
"Meer dan helft van dominees VS is klimaatscepticus"
2013-04-19 "Meer dan helft van dominees VS is klimaatscepticus"
Wouter, goeie maniere - dis al!
2013-04-18 Eerstens: Onderskei asseblief jou intellektualisme, van intellektuele soos Johannes Comestor, Chris Dippenaar, Angus, Varkspek, George, Jan Rap, ... en al die ander.
Wouter se gebreinspoelde intellek (dalk) geantwoord?
2013-04-15 Die afgelope ruk is die uwe aanhoudend deur Wouter op die werf, geaffronteer oor opmerkings uit ervaring waar swartes met nostalgie aan Apartheid terug dink.
Charl le Roux: Die ganse mensheid op verskillende weë teen die Berg
2013-04-08 Nes altruïsme geneties is, is daar 'n spontane en natuurlike soeke by die mens na 'n Opperwese.

