Cornelius Henn

Ek leef meestal op my boot op die oop see saam met my kat Dawnie en gaan net af en toe by Waiheke-eiland, naby Auckland, aan wal om voorraad aan te vul. My diepste wortels bly in Afrika – Boer en katoliek gebore. In ons Skepper se genade sal ek dit altyd wees. Vanuit hierdie wortels en my lewe op die water skryf ek my gedagtes oor vaderskap, geestelikheid en die reis saam met ander harte op verskillende paaie. Ek is dankbaar dat ek jare gelede al bydraes op LitNet kon lewer en dat ek nou weer stukkies van my reis kan deel.

Die dag is pragtig "Orania" aan't breek ...

Cornelius Henn 2013-09-23 Meteens voel ek geweldig trots om 'n Afrikaner te wees.

Die heilige katolieke Kerk se verkondiging van die Evangelie

Cornelius Henn 2013-09-23 Meeste hier wat vandag die Bybel as Jesus Christus aanbid, had egter hul wortels iewers uit die Roomses eeue gelede, en het toe verdwaal.

KdK: Baraminologie (dis geen grap nie)

Cornelius Henn 2013-09-18
Spesiaal vir almal wat sukkel om Kobus de Klerk se vuurwarm en pas uit die hel "baraminologie", uit te leg.

Lank sal hul lewe

Cornelius Henn 2013-09-18 Die juiste kaart hierbo, dui die lewensverwagting van die mensdom op verskillende plekke op onse Aarde.

Die Griekwas (Boertjies) sal ons nog verlos ...

Cornelius Henn 2013-09-17 Menigmaal voorheen het ek myself uitgespreek daarin naamlik; dat die Griekwas se geskiedenis net soveel deel is aan die Voortrekkermounument, as die Boere.

Pieter Redelinghuys: Met respek

Cornelius Henn 2013-09-16 Ek is egter lankal reeds skepties oor die mate waarmee 'n mens wel moet waag, en om so daarmee jou hart op die spoor te plaas.

Sinies en skepties

Cornelius Henn 2013-09-16 Dis opmerklik, dog hartseer, hoe erg belangstellendes hulself met die algemene betekenis aan woorde kan laat mislei.

Die bespotting van ander se Godsdiens

Cornelius Henn 2013-09-13 In ieder geval handhaaf hulle 'n bejammerenswaardige en kreasionistiese beskouing as ateïste omtrent ras; naamlik, dat ons almal van 'n Adam en Eva stam.

Die ware Afrika

Cornelius Henn 2013-09-13 Vir meer as vyfhonderd jaar lank, is die mensdom deur imperialiste se meerwaardigheid mislei.

911 Sameswering en die eentonige Chris Dippenaar

Cornelius Henn 2013-09-12 Ek meen; wie kan nou teen die regering van die dag se media en kundiges stry?

Angus: Ras (op 'n punt van orde)

Cornelius Henn 2013-09-06 Dit blyk uit die vele bydraes rakende die punt; "die biologiese definieerbaarheid van ras" , moontlik 'n Babelse verwarring laat ontstaan het.

Die bespotting van ander se spiritualiteit (harte)

Cornelius Henn 2013-08-29 Vir jare reeds bespot fundamentele ongelowiges en ewe fundamentele Bybelaanbidders, ander se harte wat nie hul ego dien nie.

Richard Dawkins: "Ons is almal Afrikane" (hersien/verbeter/versag)

Cornelius Henn 2013-08-26 Die woord "ras" mog wel glans verloor het jeens al die gruwelike vergryp deur bose onderdrukkers daaraan.

Die pynlike hartseer van kindermisbruik in die HELE samelewing

Cornelius Henn 2013-08-23 Hieroor kon ek net antwoord dat ek my eerder van die hele mensdom sou distansieer, as ek kon.

Perdebytjie: Skiet die boodskapper (of verskeur die posman)?

Cornelius Henn 2013-08-23 Hoekom my die boef maak wat glo aan haat en aanval op ander se persoon skuldig is - net omdat ek Kobus de Klerk, Jaco Fourie en Trienie Mahne se kommentaar elders aan my herhaal?
Top