'n Veldtog vol modder
2013-11-11 Ek nooi enigeenom die aantyging dat ek die bestaan van apartheid/ segregasie in die geskiedenis van ons land ontken met 'n verbatim aanhaling uit enige van my bydraes te staaf.
Elkeen se menswaardigheid
2013-11-05 Jare lank pleit ek dat ander se harte gerespekteer moet word - ongeag hul geloof of ongeloof; wete of bewusteloosheid ...
Die Boerevolk (met trots aan almal met harte)
2013-11-01 THE BOER OF TO-DAY; hoofstuk IV bl 88 - 109
Rooi Oktober (vir almal met harte)
2013-10-17 Ek het hierdie prentjie toevallig en onder 'n ander onderwerp ontvang.
Nog 'n hartseer dag vir die katolieke Kerk
2013-10-15 Vir baie jare reeds deel ek die werklikheid aangaande die verkondiging van die Evangelie in die Midde-Ooste, Indonesië en plekke soos Maleisië.
FC Boot; 'blue eye gene'
2013-10-11 Ek wil jou heelhartig bedank vir die inligting wat jy op my vraag gedeel het.
Hahahahaha ... net in ons demokrasie!!!
2013-10-09 Een oggend toe ons opstaan, pryk daar oral in vetletters langs die snelweë in Gauteng
Nog 'n "blurrrp" in die naam van die Bybel wat jy so aanbid Kobus de Klerk?
2013-10-08 Jy dweep ook onder meer daarin die volgende aan Wouter Ferns:
Chris Dippenaar, jou patologiese ondermyning van ander se harte
2013-10-08Ek het reeds menigmaal my vrede met 'n ander se geloof, en ongeloof hier betuig -ook joune.
Is Mamphela Ramphele se kritiek oor onderwys, straks anti-Suid-Afrikaans?
2013-10-07 En toe kom Mamphela Ramphele ...
Die Bybel: Mens en dier het 'n siel
2013-10-03 Soos daar geskrywe staan: En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het dan die mens 'n lewende siel (nephesh) geword. (uit Genesis 2)
Uit die hart van 'n sogenaamde "saamsweer-teoretikus"
2013-10-03 In een van die mees besonderse toesprake ooit die afgelope millennia, moedig Charlie Chaplin die mensdom aan om die juk van gewetenlose onderdrukkers af te werp.

