Cornelius Henn

Ek leef meestal op my boot op die oop see saam met my kat Dawnie en gaan net af en toe by Waiheke-eiland, naby Auckland, aan wal om voorraad aan te vul. My diepste wortels bly in Afrika – Boer en katoliek gebore. In ons Skepper se genade sal ek dit altyd wees. Vanuit hierdie wortels en my lewe op die water skryf ek my gedagtes oor vaderskap, geestelikheid en die reis saam met ander harte op verskillende paaie. Ek is dankbaar dat ek jare gelede al bydraes op LitNet kon lewer en dat ek nou weer stukkies van my reis kan deel.

CM: harteloosheid

Cornelius Henn 2014-08-13

Musiek bewys die geesteswêreld

Cornelius Henn 2014-07-28

Eldur Á Himni (vir almal met harte)

Cornelius Henn 2014-06-17

Vars nuus vir Neo-Afrikaners

Cornelius Henn 2014-05-20

Angus: mites, fiksie en midrash

Cornelius Henn 2014-04-22

Kobus de Klerk, dis Paasfees 2014!

Cornelius Henn 2014-04-16

27 Februarie - Majubadag!

Cornelius Henn 2014-02-28

Ons enige katolieke of algemene Kerk ...

Cornelius Henn 2014-02-20

Apartheid (vir Maja)

Cornelius Henn 2014-02-07

"Whenwe go home"

Cornelius Henn 2014-01-27 My hele lewe lank ontmoet ek nuwe Whenwees en kuier by oues waar hulle in verskillende fases oor die Limpopo uit die gevolge van net nog 'n tipiese Afrika Demokrasie ontsnap het.

Jaco Fourie versus professor Max du Preez

Cornelius Henn 2014-01-13
Top