Cornelius Henn

Ek leef meestal op my boot op die oop see saam met my kat Dawnie en gaan net af en toe by Waiheke-eiland, naby Auckland, aan wal om voorraad aan te vul. My diepste wortels bly in Afrika – Boer en katoliek gebore. In ons Skepper se genade sal ek dit altyd wees. Vanuit hierdie wortels en my lewe op die water skryf ek my gedagtes oor vaderskap, geestelikheid en die reis saam met ander harte op verskillende paaie. Ek is dankbaar dat ek jare gelede al bydraes op LitNet kon lewer en dat ek nou weer stukkies van my reis kan deel.

Pedofilie: George, Jaco Fourie, Wouter Ferns en die Katoliek

Cornelius Henn 2013-07-19 Die opsetlik en onredelik verkeerde voorstelling van kindermolestering, en om dit as 'n uitsonderlike Katolieke probleem te wil voorhou deur George, Jaco Fourie en Wouter Ferns, het my inderdaad verontrus.

Wouter Ferns se Afrikanerhaat en Ingelse aktivisme

Cornelius Henn 2013-07-08 Die Boere-Afrikanervolk is besig om uit te sterf ...

1913

Cornelius Henn 2013-07-04 Enigeen wat selfs net effe die Suid Afrikaanse geskiedenis ken, weet dat die Britte bewind in 1910 reeds geneem het, en hul groteske monument - die Uniegebou - ter herdenking daarvan in Pretoria opgerig het.

Vir Angus, Chris, Panda ... (en almal wat glo)

Cornelius Henn 2013-06-27 Hierdie advertensie vir 'n motorhandelaar is in Brittanje geskiet.

Oor 'n enige katolieke Kerk

Cornelius Henn 2013-06-24 Nietemin, die Roomses, Anglikane, Kopte, Helleenses, Ortodokses, Protestante, Apostolate, Baptiste, Evangeliese... en vele ander, is so deel aan die liggaam van Jesus Christus onse God; 'n enige katolieke Kerk in onse Skepper se liefde en genade.

Midrash en die sinkretiese uitdra van die Evangelie

Cornelius Henn 2013-06-21 Die Protestante dogma sola scriptura, word lank reeds in onkunde omtrent die gebruik van midrash in die Bybel deur sogenaamd ware gelowiges en ware ongelowiges, tot uiterstes gevoer.

Angus, ons gesig

Cornelius Henn 2013-06-18 Ek het werklik vrede met enigeen se gesig, doopnaam, en/of skuilnaam.

Ware gelowiges en ware ongelowiges (Fundamentaliste)

Cornelius Henn 2013-06-14 Ek het al menig maal gewonder; hoekom soveel mense aan fundamentalisme deel as dit dan kwansuis so problematies en ontwrigtend in die lewe is?

Entitlement mentality - our black nation crippler

Cornelius Henn 2013-06-14 spesiaal vir almal wat so tevrede is met ons land se wenparty ...

Angus, daar's nog!

Cornelius Henn 2013-06-13 Geloof en ongeloof, het duidelik niks daarmee te make nie.

Vir Wouter Ferns ...

Cornelius Henn 2013-06-07 Wouter, om die een of ander het hierdie liedjie in my hart op gekom - net vir jou ...

Russia Warns Obama: Global War Over "Bee Apocalypse" Coming Soon

Cornelius Henn 2013-06-06 Noem my maar alarmisties, maar meer as gereeld onderdruk massamedia noodsaaklike inligting, baie ver verby my vlak van verdraagsaamheid.

En my skaduwee rek, en dit rek ... en dit rek ...

Cornelius Henn 2013-06-05 'n Man se wese en inbors word bepaal aan die hoedanigheid van sy vyande; of so meen baie ...

Gelowige teenoor ware gelowige

Cornelius Henn 2013-05-30 Sal enige van hierdie sogenoemde ware Christengelowiges, asseblief ook verduidelik; is daar hoegenaamd iets soos 'n Moslem-ongelowige, Hindoe-ongelowige, ... of selfs 'n Christen-ongelowige?

Brand Smit en "die oë van God"

Cornelius Henn 2013-05-29 Mag Jesus Christus onse God, die Woord, self die wonder van verlossing in 'n ieder se hart skilder.
Top