Cornelius Henn

Ek leef meestal op my boot op die oop see saam met my kat Dawnie en gaan net af en toe by Waiheke-eiland, naby Auckland, aan wal om voorraad aan te vul. My diepste wortels bly in Afrika – Boer en katoliek gebore. In ons Skepper se genade sal ek dit altyd wees. Vanuit hierdie wortels en my lewe op die water skryf ek my gedagtes oor vaderskap, geestelikheid en die reis saam met ander harte op verskillende paaie. Ek is dankbaar dat ek jare gelede al bydraes op LitNet kon lewer en dat ek nou weer stukkies van my reis kan deel.

Beste Sondaar

Cornelius Henn 2011-11-10  

Beste Ran Doodt

Cornelius Henn 2011-11-10  

Alie se paraberading

Cornelius Henn 2011-11-09  

Die werklikheid aan mites

Cornelius Henn 2011-11-08  

Beste Jan Rap ...

Cornelius Henn 2011-11-04  

Sabbat Sjalom (vir almal met harte)

Cornelius Henn 2011-11-04  

Dirk D, Wouter is verkeerd ...

Cornelius Henn 2011-10-31  

Jan Rap / Anton B, jou stryd is skynheilig ...

Cornelius Henn 2011-10-31  

Wouter: "il n'ya pas de hors-texte"

Cornelius Henn 2011-10-28  

Wouter, jou geslote sisteme ...

Cornelius Henn 2011-10-21
Top