Duitswester: Dis Kersfees ...

  • 0

Beste Duitswester

Krismisvaders is een ding, maar as jou kleuterdogtertjie so vol entoesiasme al om die uur die Bloubul wil dans wat sy by die skool geleer het (en ekke moet dit telkens saamdans want mamma het Oom Steve se DVD ook nog gaan koop), dan ontkom enige Leeuhart aan sy menslikheid. ASSEBLIEF en DANKIE bly die dan enigste waardes wat kan vasstaan ...

Namaste!

Hindoe-, Moslem-, Joodse, katolieke en Boeddhistiese liefde,

Cornelius Henn

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top