Resensie: Kinders wat moor: Wie se skuld is dit? deur André le Roux
2020-04-14"Le Roux skiet mites af en maak mense se koppe oop."
Sangeres Belia Lourens laat matriekmeisies blom
2020-03-13As ambassadeur van die Prinses Projek vertolk Belia Lourens die rol van die goeie fee en laat ou sprokies herleef.
Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld
2020-02-27"Dis byna ’n soort gevoel van déjà vu na die begindae van televisie toe talle gewilde oorsese televisiereekse in Afrikaans oorgeklank is. Carla van der Spuy, ’n selferkende Turkse-drama-slaaf, vertel meer van die lang proses agter die skerms om Afrikaans so gemaklik oor Turkse akteurs se lippe te hoor rol."
’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land
2020-01-28"Jy moet maar ietwat dikvellig wees en deursettingsvermoë aan die dag lê."
Resensie: Suiker Britz – Dossier van 'n speurbaas deur Anemari Jansen en Stefaans Coetzee
2020-01-22"Was hy dus werklik lojaal teenoor die apartheidsregering, of het hy maar onder dwang sekere sake onder die mat gevee? wil die skrywers weet."
Boer kry sy pasmaat ná "Boer soek ’n vrou"-brief
2020-01-09"Nou is al sy Boer soek ’n vrou-planne van die baan en al die moontlike hoopvolles se hand in die as geslaan."
Resensie: Blood on her hands: South Africa’s most notorious female killers deur Tanya Farber
2020-01-07"Farber het haar navorsing gedoen en gee die feite weer, maar sy gebruik ook ’n goeie skeut verbeelding om die vertellings so aan die begin van elke hoofstuk in te kleur dat dit aan fiksie herinner."
Skrywersonderhoud: Carla van der Spuy oor Liefde agter tralies
2019-09-30"Die gevangene fokus al sy aandag op jou, die vrou daar buite. Hy vlei jou, skryf vir jou die mooiste gedigte en liefdesbriewe en jy word die spil waarom sy heelal draai. Dis besonder goed vir die ego."
Hoekom raak vroue verlief op moordenaars?
2019-08-05"Die redes hoekom vroue met mans agter tralies afhaak, het my nog altyd gefassineer. Wat sou die aantrekkingskrag wees?"
Resensie: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp
2019-07-15"Dit is ’n verhaal oor haat en geweld, maar ook met ’n onverdunde boodskap van hoop, liefde en inspirasie."
Talentkompetisie vir behoeftige jong kunstenaars
2019-06-06"Die onmoontlike is al danksy die Global Spotlight Talent Search-kompetisie moontlik gemaak vir kunstenaars uit moeilike sosio-ekonomiese omstandighede. Soveel sukses is al behaal dat van hulle al op wêreldverhoë opgetree het."
Gert & Joey deur Pieter van Zyl: ’n resensie
2018-12-04“Van Zyl gaan op ’n reis wat hom in Gert en Joey se spore laat stap. Hy besoek die Moot, gesels met kennisse, vriende en familie, die slagoffer wat weggekom het en die polisie om soveel as moontlik inligting te kry.”
Bloed, dunner as water deur Charné Kemp: 'n resensie
2018-11-26"Kemp skryf feitlik, helder en nugter. Die boek is leersaam en insiggewend. Dit lees maklik soos wat ’n mens van ‘n ervare joernalis verwag en probeer nie onnodig wetenskaplik of akademies te wees nie."
Boeke agter tralies kan lewens verander, koppe swaai
2018-11-15"Die projek, wat deel van ’n rehabilitasieprogram vorm, is ’n inisiatief van ’n vorige minister van korrektiewe dienste, Sbusiso Ndebele, wat self ’n ywerige leser is. Hy het gesê: 'Ons moedig gevangenes aan om te lees en om te studeer. Sodoende word ’n omgewing geskep wat tot verbetering bydra.'"
Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n resensie
2018-05-02"Enigeen van ons kan ’n moord pleeg. Ek. Jy. Enigeen."

