Carla van der Spuy

Carla van der Spuy is ’n skrywer.

Foto deur Hermann Lilebenberg.

Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2018-05-02

"Enigeen van ons kan ’n moord pleeg. Ek. Jy. Enigeen."

Nog net 9: ’n teaterresensie

Carla van der Spuy Teater 2018-04-04

"Na afloop van Carin Saxon se solovertoning Nog net 9 op Menseregtedag in die Paarl se Ou Meul Teater, waarin sy nie minder nie as tien uiteenlopende karakters vertolk het, het trane op teatergangers se skouers gedrup."

Resensie: I Have Life: Alison's Journey, soos aan Marianne Thamm vertel

Carla van der Spuy Resensies 2016-08-10

"Alison Botha en Marianne Thamm slaag daarin om ’n kragtige verhaal van hoop te vertel en hoe dit nie nodig is om diegene wat jou wou vernietig het mag oor jou te gee nie. ... Jy is uiteindelik vir jou eie geluk verantwoordelik." 

Kristel Loots: Liefde nie net vir jong bloed nie

Kristel Loots, Carla van der Spuy Skrywersonderhoude 2016-06-23

"Kristel glo dat die muse en verbeelding tweelingsusters is."

Dina Botha, koningin van die liefde

Carla van der Spuy PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-06-09

"Droom saam met my, Dina Botha se vyftigste Romanza het pas verskyn. Dit is vyftig Romanzas in tien jaar."

Kanker en sosiale media

Carla van der Spuy Seminare en essays 2015-12-23

Hul lewensreis is ligter as hulle dit op Facebook deel, vertel kankerstryders, soos wat Carla van der Spuy in hierdie bydrae skryf.

Onderhoud: Peet Venter

Peet Venter, Izak de Vries, Carla van der Spuy Skrywersonderhoude 2015-10-02

Peet Venter op 75: "Om ’n meganiese stelsel te kan ontwerp moet ek dit eers in my geestesoog kan sien. Dieselfde met karakters en hulle handelinge. Ek moet hulle kan sien, hoor, voel."

Tolbos – historiese roman met 'n gelukkige einde

Carla van der Spuy, Irma Joubert 2014-02-27 Die gewilde skrywer Irma Joubert gesels met Carla van der Spuy oor haar jongste boek, Tolbos.

Onderhoud: Siende blind deur Chanette Paul

Carla van der Spuy 2014-01-29 “Die psige van die moordenaar boei my geweldig. Ek wil weet wat daardie verskil is tussen hom en ? ander persoon wat aan net soveel redes kan dink om te moor, en dalk net so ‘n moeilike agtergrond het, maar dit nie doen nie. Want ons dra almal boosheid in ons rond, maar daar is ? membraan wat mense soos ek en jy keer, terwyl ander daardie membraan skeur.” Chanette Paul oor Siende blind.

Peet Venter oor Ou Bloed, boosheid en oorbodige woorde

Peet Venter, Carla van der Spuy 2013-08-27 "Is hy soos sy pa, maar net op ’n bloedige manier? Is gewelddadigheid deel van sy psige? Is daar ’n diep, donker plek in hom waar boosheid broei?"
Top